ok ek bly agter girls maar Lea word 2 vandag so ook ie tyd vir lees nie moet 9.30 gaan party by skool
Paisley en Anje - EKKKKKKKKKKKKKK!!!!!! het gekraam sonder skeer of sny wooooooohooooooo(julle wou laas week geweet het of so iemand bestaan LMAO ek ken 3 buddies wat dit gedoen het
ok so hier is wat ek weet (al 4 v ons getuig daarby) dis die KEGEL oefeninge wat die verskil maak - begin nou, doen dit as jy ry, werk, tv kyk etc begin met 5 en werk op na meer en langer inhou - nie net berei dit jou birthcanal voor nie dit versterk en tighten dit weer op na die tyd ook (mens kry selfs oefenballe by sexshops wat vouens mee oefen vir beter beheer oor sex - dis iets wat jy forever kan doen spesifiek na geboorte ook
vir die wat nie weet hoe nie as jy pee sny pee af in midstream daai muscle is die muscle wat jy clench oefen 1ste paar keer as jy pee om dit te stop as jy weet wat jy clench begin dit enige tyd van dag te doen en kyk hoelank jy kan inhou
as jy geboorte gee beweeg jy baba uit met dit en as dit geoefen is dan beweeg baba teen jou spiere se spoed uit en alles rek en mould om baba
ok dan re nappies ek echo tienka en morgs
pampers suck die gel word nat na 1 pee dan wil jy baba al change
sleep 'n play is nice vir seun die gel sak nie af
huggies dry comfort rock vir girl geen lek, cheap en lea slaap deur en voel nooit nat
huggies gold - te duur vir my en groot vir lea
ok gaan nou party prep mis julle baie