× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #129891 by Beertjie
Hallo Cornel, ek hoop jy gaan die tydie in SA geniet!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129890 by Cornel
OI,SORRY OOR AL DIE POST!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

DIE INTERNET SE KOPPIE IS WEER HEEL AGTERSTE VOOR VANDAG!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129889 by ella~bella
Cornel, ek het eerste keer verkeerd gelees... gedog julle gaan nou oor 'n paar dae permanent terug...

Yes ek onthou jy't gese oor vark boerdery!

Hey Izellem, ek is ook by dr Siebert! Oh what a nice guy! Ek is mal oor hom. Ek glo sy hande is geseend!!!! En ek is mal oor Sr Mans! Ek lees op jou ticker dat julle ICSI gedoen het op IUI, of lees ek verkeerd. Vertel gou hoe hulle dit doen.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129885 by Goggatjies
Tienka
Woef is 'n mannetjie Pekenise, en hy is reg gemaak.
Hy hou nou daarvan om in 'n hoek gedruk te word nie, so hy val dan aan
Pumba het in sy bed gele, en William het seker oor hom gebuk om hom opte tel, en toe gaps hy hom
Die woef het hom ook al voorheen gebyt, die ander keer het William saam met die hond in the hok geklim, en to gaps hy hom
Ek gaan nou vir julle foto op sit

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129883 by Cornel
Okay kom ek probeer weer ~ het vroeer 'n briefie geskryf toe gooi die net my af! :huh:

Goeie more dames!

Hexy post foto van jou hare asb? ;)

Ella! Jy is regtig 'n insperasie vir ons almal! ((((((HUGS)))))))))
Jy het ook gevra hoekom ons permanent SA toe gaan.......

Wel ons het laas jaar vir ons 'n plotjie gekoop so 12km van my ouers af (hulle bly in die dorp).Ons is tans besig om varkhokke ens daar op te sit,ons gaan met varkies boer! Ek is tans besig om vir my 'n leer te maak van ALLES!!!!!!!!!!!!!

Ons het ook nou bietjie genoeg gehad van die Congo.....DH is nou Des 7 jaar hier en ek is nou amper 5 jaar hier (Mei 2011 sal dit 5 jaar wees).

Ons is nog jonk en hier is nie eintlik(glad nie) 'n lewe vir 'n jong mens nie...... :unsure:

2011 Gaan 'n nuwe begin wees vir my en ml.......Ons het ons eie huis,kan met 'n gesin begin en ons kan MEKAAR weer van vooraf vind!!!!!

Ek gaan nou 'n BOERVROU word!!!!!!!! :blink: Sien baie uit daarna,het nog nooit op 'n plaas gebly nie (gaan kuier baie by familie wat op 'n plaas bly en ek geniet dit baie)

Wel dis die rede! B)

Julle moet ek 'n lekker daggie he!!!!!!!!!!!!!!!!

NOG NET 6 SLAPIES!!!!!!!!!! :woohoo:

(ek hoop die net post nou die briefie)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129882 by KarinM
Hi Izellem ~ oooeeee... ons wag vir 'n BFP saam met jou! Great! Nog ses daggies om te gaan. Baie sterkte, mag daar reeds 'n wonderwerkie groei in jou magie. :)

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #129876 by Cornel
Okay kom ek probeer weer ~ het vroeer 'n briefie geskryf toe gooi die net my af! :huh:

Goeie more dames!

Hexy post foto van jou hare asb? ;)

Ella! Jy is regtig 'n insperasie vir ons almal! ((((((HUGS)))))))))
Jy het ook gevra hoekom ons permanent SA toe gaan.......

Wel ons het laas jaar vir ons 'n plotjie gekoop so 12km van my ouers af (hulle bly in die dorp).Ons is tans besig om varkhokke ens daar op te sit,ons gaan met varkies boer! Ek is tans besig om vir my 'n leer te maak van ALLES!!!!!!!!!!!!!

Ons het ook nou bietjie genoeg gehad van die Congo.....DH is nou Des 7 jaar hier en ek is nou amper 5 jaar hier (Mei 2011 sal dit 5 jaar wees).

Ons is nog jonk en hier is nie eintlik(glad nie) 'n lewe vir 'n jong mens nie...... :unsure:

2011 Gaan 'n nuwe begin wees vir my en ml.......Ons het ons eie huis,kan met 'n gesin begin en ons kan MEKAAR weer van vooraf vind!!!!!

Ek gaan nou 'n BOERVROU word!!!!!!!! :blink: Sien baie uit daarna,het nog nooit op 'n plaas gebly nie (gaan kuier baie by familie wat op 'n plaas bly en ek geniet dit baie)

Wel dis die rede! B)

Julle moet ek 'n lekker daggie he!!!!!!!!!!!!!!!!

NOG NET 6 SLAPIES!!!!!!!!!! :woohoo:

(ek hoop die net post nou die briefie)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account