× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #128415 by sexy~hexy
Hier is die website:

www.parties4africa.co.za BAIE oulike goedjies daar vir enige tipe partytjie!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128414 by Tienka
Ag dis lekker Driek, ek het altyd gese as ek hom voel skop dan weet ek hy is ok :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128413 by sexy~hexy
Ja Tienka, ek gaan vir hom 'n partytjie hou. Eers die 27ste Nov, al verjaar hy die 20ste, want DH werk grrrrr. Gaan sommer so 5 maatjies nooi en hulle Wimpy toe vat, vir elkeen daar vooraf iets van die kiddies meal bestel, sal my nie meer as R150 kos. Sy peetma gaan sy koek betaal, dis R230. Dan het ek goedjies soos bordjies en glasies van die internet af bestel, want ek hou 'n Spongebob partytjie, dit is so R200. En dan kry hy 'n fiets vir sy verjaarsdag :)

Dink nie dis te duur nie??

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128407 by Driekie
hehehe ja nee tienks - hy skop n barshou..g'n wonder pappa het hom al gevoel nie!!Maar hy skop my laag vandag so amper by moemfie!!!Ek kry skoon giggel want dis kielierig aan die onderkant van my maag!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128405 by Tienka
Sonder jou updates is ek clueless jong, so ek se baie dankie!!

Het jy toe al besluit oor Jadon se bday?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128398 by sexy~hexy
ag Tienka, dis maar net ietsie wat ek vir ons groepie begin het, sodat ons min of meer weet van die preggy fairies...hulle moet dan net elke keer vir my update met hulle nuwe sonar datums :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128396 by Tienka
Nie net 'n mooi gesiggie nie, jy's nog 'n slimkop ook!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account