Hexy hul stuur vir my 'n nuwe een want hierdie een maak nie eers een geluid nie.
Dis angeltalk se fetal doppler.
Slakkie die ergste van als is, sy is nie braaf genoeg om dit vir ons te se nie, nee sy kla op facebook en dan email haar vriendin my om te se hoe gatvol is sy vir my part en dat sy my jammer kry!
Ons bly al vandat ek uit hospital gekom het by my ma, want ek moet net le en mag nie buk nie, so ek kan nie eers bed opmaak of kosmaak nie, sy het nog net een keer saam skoonpa kom kuier uit haar eie uit en ons het hulle genooi vir ete laas week met my verjaarsdag. sy doen nie moeite om my eers te bel en te hoor hallo drol het jy dalk iets nodig of hoe gaan dit nie, wat nog te se van uit haar eie uit kom inloer nie!
Dink sy haat vrede. Swabgerskap is mos iets spesiaal tussen die man en die vrou, dit bind jou mos met jou man, hkm moet die res dan heeltyd betrek word, en wat moet mens meer doen as wat ons al gedoen het, haar miskien elke dag bel en se kom voel gou hoe vet is my pens???????????????????????