× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #128368 by Tienka
LOL M2M, daa gaat jy, die baas roep!! :laugh:

Ek is ook nou bankrot, niks shopping vir die res van die maand nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128364 by Tienka
Driekie, solank daai mannetjie van jou skop en jy goed voel sal 'n paar dae mos nie 'n verskil maak nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128363 by Mommy2Monster
hi drieks!!!! het jou ook gemis!

ooo daar gaan die sirene whowhowhowho liam soek alweer melk.


ek chat weer later, lekker dagie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128362 by Tienka
Nee wat, klink of hy kan doen met 'n biekie kossies. Shayne is more 4 mnde oud so ek gaan hom nou maar kos gee want melk alleen is nie meer genoeg nie. Ek kan ook nie vir hom meer melk per voeding gee nie , want hy spoeg dan net meer. Ek het 'n spoegertjie gekry :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128360 by Mommy2Monster
hexy die tyd vlieg vinnig! ek kan nie glo dis al amper 'n jaar terug dat ek my laaste AF gehad het nie, 10 Nov om presies te wees en nou 'n jaar later hou ek my engeltjie vas waarvoor ons so hard gebid het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128359 by Driekie
heelooooo Tienkas en Mommy!!!

Mommy - hy's soooooooo cute!!!!n regte hunk eendag!!

Tienka - hehehe nou gan jy sien hoe groei daai mannetjie van jou!!!

Skuus julle vergeet om te se - ek is toe nie dok toe vanoggend nie...ons geldjies is so bietjie op :blush: so ek gan heel moontlik Donderdag of Vrydag gan wanner ons weer so biekie geldjies in die bank kry....wat ek wel baie goed weet is dat seuntjie hierbinne VREEESLIK tekere gan vandag!!!So ek weet darem dat hy gesond is :)

Lalies - so so bly julle was by dok strikdas!!!En ek glo volkome hy gan vir jou soo vir Pais "tjoef-tjaf"preggy kry dat die bfp's weer kan beginne inrol!!!

Ai Hexy - ek wens vir jou daai inner-peace en rustigheid oor alles toe en dat jy sommer vinnig vinnig weer kan swanger raak en kan weet ALS IS IN SY HANDE EN SAL UITWERK VIR DIE BESTE!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128356 by Mommy2Monster
julle ekt nounet gerne se storie gelees - WOW klein R is 'n bulletjie. haar mannetjie is was 11cm langer as L met sy geboorte en die mannetjie is nou 61cm

tienks liam drink ook lactogen - dis veronderstel om hulle blykbaar langer vol te hou. my pead het gesê dis die enigste melk wat honger babas volmaak en volhou agv hul casein/whey verhouding...hhhhhmmmmmm ek wonder od die mannetjie ni tog honger is nie...dalk moet ek die pead bel vir 'n ondersoekie

Liam drink ook so elke 2 na 2 en half ure. die mannetjie gaan 'n regte ou bulletjie wees 'n regte klein stutjie! sy 3-6 maande vessies sit styf maar die broekies is nog groot...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account