× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #128323 by sexy~hexy
Ek sien dit is vandag omtrent stil hier.

Gaan oraait dankie Karin...het weer die naweek 'n geval gehad waar ek iets gesien het en toe moes ek myself so mooi beheer...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128321 by KarinM
Sjoe, nog 'n stil dag.
Hi Hexy, hoe gaan dit?
Hi Driekie, ek bly ook honger!! Flippet ek kannie so aangaan nie, dit voel of ek nie genoeg eet nie, maar ek eet ten minste 6 keer 'n dag, nou nie groot nie, maar klein etes, LOL. Probeer ook maar by baie vrugte en groente en yoghurt bly.

Tienka - hoe gaan dit met julle woef? Hy toe okay gewees?

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128269 by Driekie
Hellooooa almal!!!


Ella - jy is AMAZING!!
Nel - sterkte met jou laaste xamen!
Marie - jy moet kom photies post!!!!
Hexy - ken ok daai ene, my mense juis weer vas moes vat, mens sou sweer ek werk by n skool!!!
Slakkie - aiai ek haaat dit ok om so laat te wees want dan voel als net deurmekaar!
Ansa - AWESOME nuus dat jy en mag ek raai dogtertjie oraait is!Ek hoop julle kom reg by die dept met daai verlof!!
Lalie - bly jyt die wegkom geniet!Hoop regtig dok Strikdas kan jou nou uithelp!!
Karin - die die mooiste naampies - veral Isabelle!!!
Strikkels - drukkie vir jou dolla!!En weet jy dis nogi verby nie - ek het n fantastiese temp-chart gehad in Mei en was toe nie preggy nie en raai wat gebeur in Junie....????Ek se jou jou fs afsprakie is BEDOEL en jy gan n wonderlike ervaring he met antwoorde vir als!
Morgan - hells bells dolla!Well done!!Jy is nou die staande bewys van wat ek glo - preggy wees is great vir weight-loss na die tyd!!!
Anje - en waar is die boepie-pic??Sterkte vir jou laaste xamens ok!!!

Dit gaan heel goed hierie kant van die wereld - was Saterdag by my vriendin se shower en nou wil ek net "popspeel"!!Ek het die mooiste mooiste goedjies gesien.Ons naweek was verder heel rustig, net so vrek warm ek het amper uitgepass van die hitte by die shower, so ons is huistoe waar ek toe n redelike koue shower gevat het en n berg ysies verslind het!En vandaar het ek nou n craving vir ysies of ysblokkies - kan julle glo!!Die van julle wat nou al so ver soos ek is - is julle ook so baie honger???Ek kan dit nie onthou van Markus nie....maar frikket..ek's heeltyd honger!!??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128238 by sexy~hexy
LOL Morgan wat het jy gedoen om dit te verloor???

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128233 by Goggatjies
Wow, Morgan dit is great

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #128232 by Morgan
Hexy my klere val al lankal af maar ek het maar net gedink dis die preggy weight wat af kom.

Karin like jou dogtertjie se naam... te cute!

Nelria sterkte met die laaste eksamen.

Marie jy moet asb fotos kom wys as jy klaar is, brand om te sien!

Anje jys mos ook amper klaar met die eksamen baie sterkte!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago - 15 years 11 months ago #128229 by sexy~hexy
Hi weer almal wat intussen ingeloer het.

SJOE MORGAN :blink: YOU GO GIRL!!! Kon jy dit nie aan jou klere agterkom nie???? Wow...amazing :)

Slakkie en Strikkie....een van die dae slaag julle daai HPT toets met goue kleure....byt net vas en Strikkie...dis nou 'n teken dat jy by die FS moet gaan draai!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account