× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart TTC 2012 Group Year of the ball, Year of the bump

15 years 11 months ago #112959 by MomToChloe
Hello ladies,

Hope you all well and had a good weekend... Sorry i have been so quiet, we went away the weekend and i had no signal on my phone... I didnt even bother to temp this weekend either, so that's not so critical..

Congratulations to Juavor (spelling) wishing you a happy and healthy pregnancy... :)

Paisley, thank you for your input, i reckon i would like to see Dr Hoogewind or Dr Penz, need to phone and make an appointment but only for the end of the month, money is alittle tight... :)

Hope the rest of you are doing well.. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #112888 by Kinderelomelo
lalie, ek verstaan heeltemal wat jy se oor die TTC en hoe langer dit neem hoe moeiliker word dit Dit het my 18.5 maande en 3 siklese met clomid geneem met my seun en die een sikles wat ek nie eers gedink het dit was moontlik nie(2 na die clomid) het ek my BFP gekry. so hou mar net moed vir die res van die probeer, die break het jou seker baie goed gedoen. Jou tyd is binnerkort hier.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #112869 by Laliek
Ja ek moet se, toe ons begin TTC het (hierdie maand 16 maande terug) het ek geweet dit sal rukkie vat maar hoe langer dit gevat het hoe moeiliker het dit geword en ek is sooo bly ons het hierdie 3 maande break gevat. Dit het gevlieg! Ek het dit nodig gehad.

Ek dink ek is bietjie af vandag want ek het VREK seer met AF en ek het nie gisteraand lekker geslaap nie so nou's ek sommer net plain moeilik. My man het nou nou vir my gese maak die afspraak vir more middag en as ek more oggend opstaan en ek voel nogsteeds soos ek nou voel, onseker, dan kanselleer ek afspraak en dan gaan ons weer volgende maand. Ek begin al klaar bietjie beter voel.....of dit kan die 4 pyn pille wees wat ek sopas verslind het!!! ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #112854 by Kinderelomelo
Tanasha, hoe lank TTC jy nou? ek kan nou nie onthou nie. Ek sien julle is nou maar 2 jaar getroud. Toe ons TTC vir nommer 2 het dit amper so lank geneem om swanger te word met hom. Wat ek eintlik wil se is ek dink nie jy moet sommer nou moed opgee nie en bietjie van Tanz se positiviteit probeer, dalk is dit wat jy nodig het? Jammer as ek nou ongevoellig klink maar party van ons wag al BAAAAIE lank en as die Dr voel julle is ok en als is fine moet julle maar net nog geduldig wees. Dit het my baie lank geneem om geduld aanteleer, en dis net dit, iets wat jy jouself moet leer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #112851 by Tanz
Tanasha - Ek kry dit van 13 maande se gehuil en negatief wees omdat almal om my swanger raak en kinders kry en ek nie, en dan te sien hoe dit my niks help om so te dink nie... :)

Strikkie - dis waar. More voel julle weer okay en dan is ek weer depressed!!! :laugh: Simpel ons vrouens ne?

Diagnosed with Severe Endo May 2007
Laporoscopy & Historoscopy in 2007, 2008, 2009 and 2014
1x Angel baby (Nov 2010)

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #112848 by Strik*kie
Sjoe, Tanz jy is vreeslik positief. ;) Maar ek dink ons almal kry seker maar die up en down tye. En dis nie lekker om elke maand teen daai ROOI vieslike gesiggie vas te kyk nie :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #112844 by TaNasha
Tanz, waar kry jy al jou positiwiteit van? :-)

Ek wens my, en nutuurlik julle almal ook, se tyd is NOU

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account