× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart TTC 2012 Group Year of the ball, Year of the bump

16 years 1 month ago #112792 by Tanz
Oi julle! Cheer up! Ons almal se tyd sal kom! xxx

Diagnosed with Severe Endo May 2007
Laporoscopy & Historoscopy in 2007, 2008, 2009 and 2014
1x Angel baby (Nov 2010)

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #112787 by TaNasha
Laliek my baas het Vrydag n baba seuntjie gehad en ek weet nie hoekom nie maar toe ons uitvind het ek begin huil.

Ons gaan more op besoek en weet sommer dit gaan baie moeilik wees, maar aan die ander kant sien ek ook nogal uit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #112777 by Strik*kie
Dink dis goeie besluit Lalie. Sterkte en hoop julle kom tot "goeie" besluit. Van die kniegies deurbid....... genade ek doen dit al so lank, maar een of ander tyd glo ek sal ons gebedjies verhoor word. Ek wens ook vir daai knoppie wat Tanasha van praat ;) Dit sou almal soveel hartseer en stres gespaar het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #112773 by Laliek
Tanasha dit is moeilik en ek weet nie hoekom ek so besluiteloos is hierdie maand nie.

Ergste van alles is my vriendin se seuntjie is gebore verlede Donderdag en ons was daar Saterdag om hom te sien in hospitaal - ag my moeder nou is ek EERS broeis verby!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #112770 by Laliek
Strikkie jy sal my nie glo nie maar ek bid nou al my kniegies deur hierdie hele naweek en ek's nogsteeds confused ;-) Ek het gedink ek sal lunchtyd gou huis toe gaan en gou gou met my man gesels en dan wat ookal ons dan besluit in daai uur moet ons by hou. Gelukkig werk hy van die huis af en ek is naby aan die huis :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #112758 by TaNasha
Laliek ek sou dan nou 2 (of miskien het jy net nodig om een te doen) doen en dan maar kyk wat gebeur. Julle kan daarna dan altyd nog wag en besuit of julle verder wil gaan met IVF?

Ai dis so moeilik, ek wens soms daar was net n knoppie om te druk om swanger te word

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #112757 by Strik*kie
Ai Lalie, shame man ek kan nou verstaan hoekom dit erg is om te besluit. Vet drukkie vir jou en ek dink jy moet net Bid vir raad en hulp met julle besluite. Sterkte daarmee.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account