compress Gesels saam op die pad na n gesonder leefstyl

12 years 9 months ago #246494 by Nunukie
Ja, Nella deel jou geheime! Jy het mos dan baie die laaste week verloor, shoe!
Vertel, vertel!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246489 by Twinkle
NellaK wat doen jy dat jy al so ver voor ons ander is ... dink ek is beslis die agteros hier....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246487 by nellak
Hi julle!!

Nunukie en snoekie baie geluk met julle gewigsverlies!! Dis amazing.

Ek is nou n totaal van 6.5kg af... en beste deel hiervan is ek het gister een size kleiner jean gekoop.... een van die dae pas ek weer in n 36!

Julle ek haat naweke want dan lei die eetgewoontes so bietjie. Ons het more n groot familie get together en dan is daar mos kos vir Afrika!

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246486 by Snoekie
Goeie More Dames.

Nunukie,
Moet nie sleg voel nie. Daar gebeur ook nie veel aan my kant nie. Ek staan ook nou op 'n totale verlies van 4.5kg :unsure:

Dier is gister aand se ete:

Ek het die rosemary poached chicken gevat. my groente was aspersies, so toe koel ek die hoender en aspersies af en maak lekker hoender slaai vir ons. ML eet nou al lekker saam aan die gesonde kosse. Ek maak net sy vleisie meer.



Wel ek hoop julle het 'n stunning daggie verder. En hou moed Dames, ons gaan daar uitkom!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246483 by Nunukie
More dames

Almal is baie stil????

Ek staan stil die week. Ek het Maandag geweeg en sover al 4.7kg verloor. Ek het weer vanoggend geweeg en ek staan op presies dieselfde as Maandag.

MAAR, ek gaan nie opgee nie. Ek MOET aangaan en ek probeer so ver moontlik positief bly. I CAN DO THIS! :P

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246414 by Nunukie
Hello Nella

Dit is die lekkerste - as mens kan VOEL aan jou klere!!! :woohoo:
Dan voel dit die moeite werd....

Toema, ek piepie my ook dood. Op my dieet moet ek 3.5l drink.....ek kry my oefening in deur net toilet toe en terug te stap deur die dag. Ek is seker ek gaan minimum 10 keer 'n dag.

Ek gaan moreaand die hoender pizza probeer. Dit klink baie lekker.

Ek het nogsteeds 'n kopseer en voel bietjie duiselig vandag. Weet nie hoekom nie? Voel ook bietjie lammerig...Hoop nie ek raak siek nie!

Lekker aand vir almlal en lekker gesond eet !

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246412 by nellak
Hi Dames!

LizzieJvr , so bly julle het daarvan gehou.

Snoekie, hoop jy voel gou beter!

Julle ek het gisteraand so hard gegym ek kon nie kos maak nie. Toe eet ek sommer van Woolies se vars groente sop. Dis darem gesond. Julle ek pie-pie my dood. Het gister 4 liter water gedrink!

Vanaand maak ek seker vis en groente en slaaitjie. Hierdie gesonder eet ding is soveel makliker met die hulp van julle almal! My klere begin losser sit en my man se hy kan sien my maag is platter! B)

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account