compress Gesels saam op die pad na n gesonder leefstyl

12 years 9 months ago #246410 by LizzieJvr
Snoekie, dit lyk regtig heerlik. Sit jy dit rou op en dan in die oond? Hoop jy voel gou beter, ek kry ook baie sulke dae. Voel heel week effens duiselig.

Ek het gistraand Nella se hoender pizza's gemaak, en was dit nou lekker. Tot my man het daarvan gehou en gese dit ruik regtig soos pizza. Dit het ook lekker vinnig gegaan om te maak.

Hoop almal het 'n lekker daggie.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246405 by Nunukie
Hi Snoekie!

Ai, hoop jy voel gou beter....eet liewers 'n appel of 'n wortel :P

Ek het vandag weer 'n bietjie van 'n kopseer. Nie te erg nie, maar ek is bewus van hom. :(

Die sosaties lyk baie lekker. Ek het dit ook al gemaak en dit baie geniet.

Vannaand maak ek weer frikadelle, aartappels en slaai...yummie.

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246399 by Snoekie
More Dames,

Wel ek het 'n AAKLIGE dag sover. My blad is in spasma, en alles wat kan verkeerd gaan, doen. Voel of ek nou hele pak sweets kan opvreet... Ja, hier is my geheim: Ek is 'n emosionele eter. Sal my bes probeer om sterk te staan!

Gister aand se kossies:
Hoender sosaties met slaai. Ek het korter sosaties gemaak en dit is hoekom daar so baie is hehe. En Dames, dit was heerlik gewees. ML het ook dit geeet, en hy het dit baie geniet. Die ander ding wat ek geniet van die aandetes is dat dit so vinnig gaan. alles wil lyk of dit 30 - 45min yskas tot bord is!


Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246383 by Snoekie
Hi Dames.
Oor die fotos, ek het nognie iets nuut gemaak nie. Sal weer vannaand 'n foto op sit, want ek maak kebabs vannaand.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246380 by LizzieJvr
Baie geluk met jou gewigsverlies Nella. Daardie hoender pizza klink regtig baie lekker. Gee nou vir my 'n goeie idee wat om vanaand te maak.

Geniet die BD hoor. HEHE..

Nunukie. Ek hou maar nog aan gesond en reg eet. Maar dit lyk of ek 2kg af was, maar nou lyk dit weer of ek op is. Weet ook nie meer nie. My liggaam is maar net moeilik.

Hoe vorder jy?

Snoekie ons mis jou foto's.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246375 by Nunukie
NellaK, daai hoender pizza klink baie lekker. Ek gaan defnitief dit probeer!!!
Baie geluk met jou 1kg!

Oor die BD.....So veel as moontlik so naby as moontik aan die 14de. My FS het altyd gese so 2 dae voor jy dink jy ovuleer tot so 3 dae na jy ovuleer. Hoe meer, hoe beter....Altyd gese jou kanse is beter om 'n ertjie te vang as jy 100 in die lug gooi as wat jy net 10 in die lug gooi... :silly:
Ek weet nou nie of oggend of aand beter is nie. Ek sal dink die aand, dan le en slaap jy sommer daarna.....(Ek dink die sperm swem makliker op gelykte as opdraend???)

Sterkte met die BD en ENJOY ;)

Snoekie, jy is stil vandag?

Lizzie, hoe vorder jy?

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246373 by nellak
Hi dames

Ek is nog 1kg af! Het vanogged my laaste Fertomid ook gedrink. Nou is dit BD tyd.... lol. Die dokter se ek behoort tussen dag 14-18 te ovuleer. Het enigiemand bietjie tips oor wanneer dit die beste is om te BD.

Ek het gisteraand pizza hoender gemaak. Dit was heerlik en gesond. Mens vat n hoenderborsie maak dit gaar en sit dan bo op, tamatie, uie en mushrooms en n klein stukkie mozzarella kaas en bak dit so 5min onder die grill. Het dit bedien saam met n lekker mengel slaai.

Nunukie ek is bly jy het begin oefen! Ek oefen 3tot4 keer n week vir 30min. Ek het vir my by sportmans warehouse Jillian Micheals se dvds gekoop. Dis R150 vir een. Dis n fantastiese workout en die vrou ken haar storie.

Baie geluk met jou gewigsverlies snoekie! Wooohooo!!!

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account