compress Gesels saam op die pad na n gesonder leefstyl

12 years 8 months ago #246935 by zettie
Hallo julle

Ek het maar 2.3 kg verloor vir die week ek wou graag 3.5 verloor maar ja dit is nou maar so gelukkig het ek nou al altesaam 10 kg verloor so dit is darem `n goeie ding.

Ek het die week tot die besef gekom dat ek oefening sal moet begin doen om vinniger gewig teverloor.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #246915 by Nunukie
More al die gesond etende dames ;)

Wel, ek het vanoggend op my skaal geweeg en ek het nou mooi op die kop 8kg verloor. Ek het gehoop op 10kg teen die tyd dat ek die FS vanoggend sien, maar nou ja. 8kg is seker beter as niks.

Donderdag gaan ek weer vir die GROOT WEEG, so ek hoop by dan is nog tenminste nog 1kg af...., mens tel die verdomde kilo's so maklik op, maar om hullle te verloor is 'n ander saak.

Die naweek was maar moeilik, maar ek het darem nie TE ERG gekroek nie... :silly:

Sterkte vir die week se gesond eet.

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246799 by Nunukie
Welkom Zettie en Biance!!!

Ja, hier motiveer ons mekaar en deel idees oor aandete ens.

Zettie - Die atkins is 'n baie goeie dieet. My ma-hulle eet net volgens dit. Ek is van plan as ek klaar is (Kla 25kg verloor het), om dan te "maintain" op die atkins dieet.
En toemaar, ek het ook omtrent 40kg opgetel vandag ek ML ontmoet het....meeste daarvan toe ek begin op ons ttc pad met al die hormoon behandelings ens....MAAR my eetgewoontes het defnitief bygedrae :tmi:

Biance, baie geluk met jou 7kg tot dusver! Ja, dit is lekker om in daai klere te pas wat nie voorheen oor die heupe wou kom nie...LOL! :woohoo: :woohoo:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246797 by Biance_Christian1
Hi almal!

So bly dat ek hierdie thread raakgelees het, want dink ek het ekstra motivering nodig!

Julle almal verloor so mooi! Ek is nou al vir 'n maand besig met my leefstyl-aanpassing, en het tot dusver amper 7 kilo's verloor.

Dit is moeilik, maar dit is die moeite werd - dit is darem lekker om in daaaaai jean te pas wat al vir drie jaar lê stof vergader!

Soos Nunukie sê - "Nothing tastes as good as thin feels!"

Me: 26
DH: 38, low SA (<3mil, low motility)
DS born 2009. Conceived naturally.
TTC#2 since Jul 2012

Seeing Prof. S @ Aevitas since Sep 2013. DH on second round Fertomid 25mg. Me - start Fertomid 50mg March. Possible IUI May 2014 if all goes well.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246788 by zettie
Hallo julle ek gaan julle join hier.

Ek het PCOS en met fertility drugs en sovoorts het ek die laaste 10 jaar amper 40 kg opgetel :tmi: my plan is om vir nou tefokus om 20 kg teverloor. Ek het gister met Atkins diet begin so ons sal maar sien.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246787 by Nunukie
Hi Almal

Al die dames is darem baie stil? Snoekie, ons mis jou foto's en idees!

Ek het gisteraand vir ML pasta gemaak, maar ek kan mos nie dit eet nie.
Ek het maar vir my mince gebraai saam met uie, mushrooms en peppers (met Cook & Spray).
Toe kook ek blomkool en mash dit saam met vervrye melk en bietjie kaas.

Ek skep toe die mince in 'n oondbak en skep die ge-mashde blomkool bo-op met nog bietjie kaas en grill vir so rukkie - Dit was nogal baie lekker!!!

Ek probeer maar kreatief wees met my beperkte koslys.....

Ek het ook vir my 'n "Progress Chart" gemaak om my gewigverlies te monitor. Ek het al amper 30% van die 25kg verloor!!!


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Dit is BAIE MOEILIK om gewig te verloor, maar ons kan dit doen. Ons moet net weet hoekom ons dit doen en dink aan die eindresultaat!!!

Hulle se: Nothing taste as good as thin feels. (Ek dink dit is hoe dit gaan)

Sterkte al julle dames!!!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246715 by LizzieJvr
Baie baie geluk met jou gewigsverlies. Jy doen baie goed hoor. Ek sukkel maar nog voort. Dink ek verloor meer sentimeters as gewig op die oomblik.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account