compress Gesels saam op die pad na n gesonder leefstyl

12 years 9 months ago #246242 by Nunukie
Baie dankie julle!

Lizzie, nee ek het net eenkeer gegaan. Maar hul het nou eers die uitslae gekry.
Ek dink sy het my nou op die 500mg gesit. Sy het gese die FS kan my dalk op die sterker eensit, maar sy gaan liewers dat hy dit besluit.

Julle moet lekker eet vannaand, dames! Chat weer more!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246241 by LizzieJvr
Liewe griet. Dit is nogal baie Nunukie. Baie geluk hoor. :woohoo: dit is beslis 'n motivering vir my. Ek is ook op Glucophage 850mg. Maar dr. het my nou op Glucophage XR gesit. Blykbaar beter. Sal nog sien.

Nunukie, moet jy elke week bloed toetse doen?

Ai, jammer oor jou kar Nella. Hoop hul kan dit sommer vining regmaak.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246240 by Twinkle
Nunukie --- WOWie baie geluk met daai kg's wat so weg smelt... so bly vir jou

voor jy jou oe uit vee is jou insulien en alles op die regte plek. Laas wat ek myne gecheck het was insulien 7.2 ( dr was nie seker of hy af of op gaan nie) en suiker 4.5 dink dit is tyd dat ek ook weer gaan dalk is dit net n reality check ... steeds niks verloor wag nou maar vir AF en as sy oor en verby is klim ek weer op n skaal .. vleis en slaai vir lunch en aand ete en stap in hierdie hitte tussen 40 - 50 min elke midddag.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246239 by Nunukie
Dankie, Nella

Agnee!!! Mens weet dit is net 'n ongeluk, maar dis nogsteeds nie lekker as mens se nuwe kar skade opkry nie....Toemaar, die opmaak is mos lekker ;)

Ok, dankie vir die tip-off. (Ek moet se ek sukkel nogal met hardlywigheid vandag ek op dieet is, so dit sal eintlik welkom wees ;) )

Julle, hierdie onderstening wat ons mekaar gee help regtig baie! Dis so lekker om met julle te chat...ek kry sommer so lekker warm gevoel in my hart as ek aan julle almal dink!

:heart: :heart: :heart: :heart: :heart: :heart: :heart: :heart: :heart:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246238 by nellak
Nunukie...Baie baie geluk!! Sjoe jy is n goeie motiveering vir ons almal. Ek is ook op Glucophage, jy gan dalk die eerste tydjie so bietjie van n los maag he. Maar dit word beter.

Julle ek en ML het so bietjie stry gekry, hy het met my splinter nuwe kar gery vandag en toe hy weer by die huis stop het hy nie die handrem opgetrek nie en die kar is in n lamp paal vas... :(
Ek weet dit was net ongeluk maar dis nogsteeds nie lekker nie.

Ek gan vanaand sommer net hoender en slaai maak vir ete...

Snoekie jou kos lyk lekker!

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246237 by Nunukie
Hello! Ek het gegaan vir die GROOT WEEG!

Ek het 3.7kg verloor in 1 week en 3 dae! Ek is happy :woohoo:

Die bloedtoetse wys my insulien is 13.5, (Dink dit moet 10 wees) wat te hoog is, so sy het vir my Glucophase voorgeskruif. My glucose is ook te hoog en DIABETES is 'n risiko.... Laat mens nogal skrik!!!!
Volgens haar is dit die rede hoekom ek so gesukkel het voorheen om gewig te verloor!!!! Die balans is totaal uit!

Dit voel so goed om op die regte pad te wees!!!! Ek is sommer nou weer lekker gemotiveer :woohoo: :woohoo:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 9 months ago #246233 by LizzieJvr
Sjoe maar julle dames is baie kreatief hoor. Snoekie jou kos lyk heerlik.
Nunukie hoe het dit toe gegaan met die weeg?

Lyk of ek ook stil staan, en ek eet baie gesond.

Hallo Lagogies, Zarah en Nella. Hoop dit gaan goed met almal.
Ek is eintlik baie lus vir sushi.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account