compress Gesels saam op die pad na n gesonder leefstyl

12 years 7 months ago #245954 by Nunukie
More, more Almal!!

Ek kon nie meer uithou nie.....toe WEEG ek gou vanoggend!!!

Raai wat! Ek is 1.3kg af!! :woohoo: :woohoo: :woohoo:
Dit net na 3 dae (Vandag is dag 4)
Ek moet se, vandag voel ek ook sommer baie goed!!! Gister het ek so bietjie lam gevoel met 'n kopseer.

Ek het gisteraand die frikadelle gemaak met cook & spray en dit werk soos 'n bom! Ek mag elke derde aand aartappels maak, so ek het sommer lekker braai aartappels gemaak met die cook n spray ook. Verbasend hoe goed dit werk...

Ek verjaar more, maar het die dag afgevat. So ek koop koek vir die kantoor vandag, MAAR ek gaan nie ingee nie! Ek gaan STERK wees! Geen koek vir my nie! Ek sal koek eet as ek my BFP kry!!!!1 ;)

Lekker dag vir almal!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #245941 by LizzieJvr
Hello julle

OOOOPS... Ek sien nou eers dat die blad al aktief is, sjoe, ek moes nou eers opvang. Ek is ook maar lekker agter die klip. HEHEHEHE

Ek het al laas week begin met reg eet, maar het bietjie van die bus afgeval. So die week mag ek glad nie verneuk nie. En vandag is al Dag 3 en dit gaan darm nog goed. Is net bang vir Naweke. Maar nou ja. Manlief het gister koekies gekoop, en ek het darm nee gese. Dokter het my op Eliminasie diet gesit, so moet baie goed uitsny om te sien wat my nie laat lekker voel in my diet nie. So moet alle stysel, en suiwelprodukte, en sommige vrugtes ens uitsny. Dit is glad nie maklik nie. Maar ek probeer maar.

Julle almal is 'n GROOOOT Inspirasie... En gee mens baie moed.

Dankie julle.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245931 by Nunukie
Ek gaan maar probeer sonder die olie..hoop dit werk...

Watter man sal nie elke aand wil braai nie? LOL! Geniet die braaitjie!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245928 by Zarah
Ek het die spray en cook gespuit en so bekyk...toe sit ek n druppel olyf olie by. Was lekker. Ek het wortel in my frikadelle gerasper en pietersielie.

Vanaand braai ML hoenderborsies. Gaan op rolletjies met slaai sit. My ML sal elke dag braai as hy kan

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245924 by Nunukie
Toemaar Zarah.....Dis nie die ergste nie!

Ek gaan vannaand die frikadelle probeer....Hoe werk dit met die Cook & Spray?

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245923 by nellak
Lol! Ai toemaar...more is n nuwe dag! ek het gisteraand een skeppie roomys geeet!!! Maar sover vandag nog net die regte goed geeet. Ek is nou kla gewerk. Gan nou Woolies toe om te gaan groente koop.
Vanaand maak ek sommer vis met n slaai en vir manlief sal ek chips bymaak.

Sterkte dames!

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245921 by Zarah
En daar val ek van die bus af. :(

Brekkie was spanspek en waatlemoen en n yoghurt.
Lunch was 2 frikadelle en slaai...

en toe raak my dag te veel en ek bloei my halfdood ...en toe gaan ek en n vriendin vir koffie maar ek drink toe n BarOne milkshake!!! :tmi:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account