compress Gesels saam op die pad na n gesonder leefstyl

12 years 8 months ago #245878 by Nunukie
Hi Snoekie

Nee, dit is nie 'n Vit B12 inspuiting nie. Dit is 'n mengse van vitamine en minerale. Ek dry die inspuiting mengsel van die dieetkundige.

Vanogged het ek opgestaan met 'n kopseer. MAAR, die dieetkundige het gese dit is normaal....my lyf detox!

Om gesond te eet is nie altyd so maklik nie....veral as al die mense om jou eet wat hul wil en jy moet maar jou slaaiblare eet.
Ek herinner my maar net elke keer hoekom ek dit doen en dat als op die ou einde die moeite werd gaan wees.

Vandag is DAG 3 vir my....ek was so tempted om op die skaal te klim. Ek voel of sien nog geen verskil (Ek weet dit is te gou), maar ai, ek wil net SO GRAAG gewig verloor. Ek moet se ek voel nie "bloated" nie, so dit 'n positief. :)

Lekker daggie vir elkeen!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245877 by Lagogies
Hey almal

Ek is maar lekker oorgewig en doen vlge maand weer ivf, so maar bietjie gesond eet.

Vanaand was paar chicken nuggets ( ja dis nou nie die gesondste nie )Met klein bietjie left over aartappel slaai. BAIE mengelslaai en skyfie spanspek.

My groot krisis is ons is 6 mense wat gewoonlik saam eet. Ek, ML, my ma, en ons kids (tegnies ML sn) wat 2 hoerskool seuns en 10 jarige dogtertjie insluit. Gelukkig lief die kids ook slaai, so wil vir vlge maand 3 keer per week slaai maak v aandete. Ons eet graag slaai met rou salm of forel. Ek moet my rou vis maar inkry voor ek swanger raak.

Ons het die week nog gas ook. More aand eet ons n vissie. Die girls met slasi en die manne met rys en aartappels

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245871 by Snoekie
Goeie Dag Dames,
Ek sal julle ongelukkig eers volgende week kan join... Dit is Anja se eerste verjaarsdag en daar word van vannaand af elke aand mense onthaal tot die naweek toe.
Ek sal dus ook eers Sondag my kossies kan gaan koop en dan is ek van volgende week volstoom in die ding!


Nunukie,
Is dit Vit B12 wat jy spuit? Kan mens dit oor die toonbank kry? Ek het ook PCOS.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245864 by Twinkle
Hello julle

Ek sal bietjie moet weeg en dan my details hier post... Ek het offisieel vandag begin gister was nie goed nie het pizza geeet wat n no go vir my is... vandag vir middag ete slaai

Nunukie - sal jy vir my ook die eetplan stuur asb? Stuur vir jou pvt msg met epos adres

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245859 by Nunukie
HI

Dag 2 het goed gegaan vir my! Glad nie honger geraak nie en ook nog nie kopseer gekry nie! Mmmm, Frikadelle klink lekker...dink ek gaan dit moreaand probeer :)

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245857 by Zarah
Hi dames

Hoe het die dag so ver gegaan?
Ek maak vanaand Frikkadelle (gaan die spray en cook probeer) en mengelslaai. Gaan maar ook aartappels in oond maak vir manlief. Darem nie TE erg nie :-)

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245823 by Nunukie
More Snoekie

Ek is by 'n dieetkundige in Durbanville. Sy het vir my die eetplan gegee, wat ek vir julle aangestuur het. Ek spuit myself elke oggend in met 'n vitamien en minerale mengsel en drink 'n pil wat sy ook vir my gegee het.

Ek het PCOS en volgens die dr gaan die dieet, gesamentlik met die inspuiting en pille my insulien, testostoroon vlakke ens regkry sodat my kanse verbeter om swanger te raak.

ML het ook eers gese hy gaan saam my eet, maar ai, gisteraand was daai voorneme ook by die deur uit...

Ek het heerlike hoenderfillets gebraai in Cook n spray, Verskillende Marrows en mushrooms gebraai en lekker vars slaai daarby. Ek moet se ek was bang vir die smaak van die Cook n Spray, maar daar was geen nasmaak of iets nie.

Vannaand maak ek Steak, wortelslaai en mengelslaai....

Lekker dag vir almal en sterkte vir die wat vandag begin met hul GESOND EET!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account