Hi almal!
Firstly, hypnobirthing was something ive been interested in for a while even before this pregnancy. I live in Durbanville and lucky enough for me I see there are practitioners in my area. I know working out a birth plan doesn't always work out as planned, but as far as i possibly can, i would love to do an all natural birth and really think hypnobirthing will give me the tools to do so. My poor husband is very freaked out about the natural birth and is just pleading with me to consider c-sec. Haha shame! I know he'll come around later!
Ai jeanine, jammer jy voel so sleg, maar hoe ver is jy nou? Tyd is seker nie meer te lank nie! Klink aaklig om dit te se, maar dink die opgooi sal jou laat beter voel as om heeltyd dit in die keel te he. Good luck vrou!!
Happynes, ag wat moet jou nie steur aan almal se raad nie. Dink so daaraan, na hierdie swangerskap gaan jy ook een van die mense wees wat 'raad' uitdeel!

mens dink maar net hulle help jou uit hulle foute, maar ek het ook al gesien,veral met n eerste swangerskap gaan geen vrou iemand se raad luister nie, jy gaan doen wat jy wil en wat nog altyd wou gedoen het. Jy gaan daai pram koop waaroor jy gedroom het, gee nie om hoe onprakties of bulky hy is nie en dan gaan jy self vir ander nuwe swanger vriendinne se, "moenie! Jy mors net jou geld" en hulle gaan ook net hul eie kop volg! Dis maar hoe dit werk! Selfse met jou troudag!
Just smile and nod...
Ek gaan ook baba indaba toe, of dit nou tyd mors is of nie! Ek dink wel ek moet my research begin doen oor hoeveel goed kos en wat presies ek wil he om te weet of goed werklik n goeie prys is of nie!
To bio oil or not to bio oil.. Ek dink jy kan gebruik net wat jy wil, ek weet daar is n uitstekende room, dermastine, maar dis vrek duur. Amper R300. So nee ekt nog nie dit gebruik nie. Ek gebruik nog net palmers se stretch mark massage cream. Lekker vetterig! Wat ek wel weet, die massering en die "moisturising" van die vel is baie belangrik, gee nie om wat jy gebruik nie. Ek ken vriuens wat oggend en aand gesmeer het wat vol van die rekmerke is en dan ook vrouens wat nie te veel moeite gedoen het nie en geen rekmerke het nie. Ons gene wat ons gekry het maak ook maar grotendeels uit hoe ons gaan lyk!
Geniet die naweek, ons gaan vanaand saam met vriende by ocean basket eet. Lekker vis en calamari combo vir my, dankie!! (jammer as dit vir julle nog meer naar maak!!)