Hi everyone!
hope you are all doing well with your bundles

would love to hear about your experiences!
mommyme tyd vlieg ne! Nicholas is vandag 10 weke oud

wat slaap aabetref het ek vroeg agterkom dat Nic tot 8 ure slaap as hy onder my arm le, maar dit was nie juis ideaal nie want ek slaap dan baie lig en word seer wakker omdat ek heeltyd in een posisie le. Maar dit het wel vreeslik gehelp in die begin! Wat ek toe agtergekom het na 'n paar aande se sukkel om hom te probeer aan die slaap kry in sy moses basket in ons kamer (heeltyd wakker geword as ek hom neersit) is dat hy nou wel hou van swaddle (hy het vroeer gladnie). So ons het nou 'n roetine gevorm waar ons hom 8 uur bad, dan voer, dan swaddle en dan slaap hy reg deur tot my man opstaan vir werk. Ons het ook 'n sleep-sheep wat reen geluide speel, dit help net dat ander geluide soos ons wat omdraai ens hom nie wakker maak nie. Ek hou ook die gang lig aan, omdat dit gee net genoeg lig dat ek sien wat ek doen in die donker, maar dis min genoeg dat hy mooi weet dis slaap tyd. Hy het ook al 'n paar dae gehad waar hy net heeltyd wakker is, hulle raak dan maar grumpy. It comes and goes!
Wat borsvoed aanbetref het ek ook op 'n stadium amper opgegee omdat my nips te eina was, maar die nipple guards was regtig 'n lifesaver. ek borsvoed nogsteeds meesdal met hulle.
ek weet wat jy bedoel met die alleen wees by die huis! Soms kom my man by die huis en dan verstaan hy nie hoekom ek so knorrig is nie, meanwhile het Nic heel dag my moeilikheid gegee

dit help wel vrek baie dat my huishulp hier is 2-3 dae 'n week, want ek sou verseker nie by al die huis dinge uitkom nie. Ons moet playdate!
other than that I have my hands full with our new puppy as well! Luckily he's the cutest little thing - he's adapted super quickly, never whines, and we're making some good progress with the housetraining, so it hasn't been as overwhelming as I thought it would be.
We're settling in here in Somerset, but it's still a bit strange for us as we don't know a lot of people in the area, but I guess that will come with time.
Hope you all have a lovely day!