heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #254357 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ok!

Kyk net dat die produkte legit is. Toe ek daar verby ry het ek hulle gebel en gevra of hulle wel 'n show room het, toe se hulle ja. Toe vra ek is dit die huis, toe se hulle ook ja. So ek verstaan dit nie so lekker nie, maar dit het maar dodge gelyk, die goed wat so in driveway staan.

Maar dalk is my indrukke verkeerd, so laat weet asb as jy gaan kyk het!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago - 11 years 8 months ago #254356 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
O gats nee, ek was nog glad nie daar nie! Op die website wys net hul het 'n showroom, nou nie geweet dit is 'n huis nie... Ek en my man sal gaan kyk hoe lyk die goed binne en sal dan laat weet, maar eers as ons fisies die pram wil gaan koop. Ons weet nou klaar wat kos dit in al die winkels en is besig om die geldjies bymekaar te maak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254355 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
MammaO, was jy al by die plek? Want ek weet ook van daai website en het toe na die "show room" gaan soek....en toe ontdek dat dit nie 'n "show room" is nie, maar 'n huis wat baie dodgy lyk, dis so op die hoek en die prams staan sommer so buite rond in die drive way (die res is in die huis). Die personeel sit ook in die drive way. Ek het net verby gery, so ek kan dalk verkeerd wees hoe dit binne lyk....

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago - 11 years 8 months ago #254354 by MammaOlifant
Replied by MammaOlifant on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek weet van 'n website www.babycotsforsale.co.za wat als goedkoper verkoop as die winkels. Dis 'n vreeslike onproffessionele website, maar hulle het 'n showroom in die Kaap vir die wat hier bly en bang is oor hulle dalk dodgy lyk. Die pram wat ons wil he is die Chelino Urban 3 wheeler wat lekker hier op die plaas gaan werk... In winkels kos idt R3300 - R3500 en by die mense R2850. Ek en my man gaan daar 'n draai maak, dis direk vd fabriek af goed.

Die Chelino twister is by hulle R4200

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254349 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Die Chelino Twister ene gaan hier vir tussen R4999 en R5800, terwyl dit op twee websites R3999 is, maar dit is winkels wat nie in die Kaap is nie. Mens kan wel bestel by hulle, maar ek ken nie die winkels rerig nie so mens weet nie of dit veilig is om so te bestel nie.

Die pram waarvan jy praat, kan dit ook na albei kante toe draai, maw dat baba vorentoe kan kyk, en ook agtertoe na jou toe? Vir hoeveel gaan daai ene?

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254345 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
SJoe dis n baie goeie vraag oor die prams. Ek weet baby boom is duurder as baby city. Ons gaan die graco trio sommer kry en ja dis n pricey een, maar met die carry cot en kar stoeltjie wat by kom werk dit alles dieselfde as wat mens apart koop en ek kry dit nerens goedkoper as baby city nie. kan ook nie eers direk van die factory bestel nie. maar ek shop nog rond, dalk kry ek nog iewers goed koper, as iemand dalk voorstelle het sal baie waardeer. Irene as ek mag vra wat kos die Cheliono by julle? ek sal kyk hierdie kant vir pryse as ek die naweek gaan shop en jou laat weet of dit goedkoper is. alhoewel die stede maar almal dieselfde pryse is, maar meet die klein dorpies wat goedkoper is.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254344 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ja dit help baie dankie!

Ek is self nie mal oor Baby City nie! Hulle prams en goed is vreeslik duur, duurder as ander plekke. Gaan nou bietjie op Takealot kyk!

Iemand weet nie dalk waar in die Kaap ek kan kyk na Prams nie - Babies R Us is ook heelwat duurder as plekke online. Ek stel nogal belang in die Chelino Twister ene, my nefie het so een vir sy baba en dit lyk nogals oulik. Daar's 'n winkel in Klerksdorp erens wat dit R1000 goedkoper as plekke in die Kaap verkoop (die wat ek nou al gesien het, dalk is daar nog plekke hier...)

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account