heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 10 months ago #254435 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Haffie,moenie sleg of alleen voel nie....in my "babakamer" staan ook droograkke en sleepercouch...en van di babagoed...en nuwe bouncer...ekt darem al die camping cot...maar di groot ding wat ek kort is GROOT compaktum(die kamer het ni hangkas ni). Ekt gister besluit op tema van Kamer...Teddies...enige kleur,grootte,vorm.. boetie se kamer is winnie pooh . Ek besluit nog op kamer kleure...

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254434 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Julle mense is soooooo georganise! Ek voel nou soos die afskeepma :(

Ons "babakamer" is nog 'n pak kamer, met al ons kampgoed, tools, ou babagoed, ens in. Ek laat maak nie beddegoed nie, het nog niks gekoop nie (behalwe daai bouncer :S ) en nog niks reggemaak nie!

Of julle is die over achiever klas, of ek is rerig 'n slacke :blush: r!!

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254428 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie Andie my email is bothan657@gmail.com.

Ilse- die medies is blykbaar nie oop vir enige iemand nie. Ons weet nog nie wanneer ons gaan nie, ideaal sal ek wou wag tot kleintjie hier is. Gaan moeilik wees om van werk te verander terwyl ek swanger is. Maar kan enige tyd gebeur. Sien uit om joburg toe te gaan, gaan soveel makliker wees om by familie te gaan kuier.

ML vandag gedruk toe ek by huis kom, toe se hy dat duidelik word die magie groter want dis nie die boobies wat hy voel teen hom druk nie. Hehe klein wetter my lekker self bewus gemaak

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254426 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Zettie ek het vir jou die pryslyste gestuur. Sy vat baie lank om te reply op e-mails. Ek het al eergister gemail en nog steeds niks gehoor nie.
Die hitte (ek hoop dis net dit) maak my voete vandag vreeslik swel. Hulle is eintlik seer.

Ilse, ja ek sal ook rondkyk soos ek gan vir gordyne. Ek kan selfs hier by die werk kyk. Ons het nogal 'n paar verskillende grys gordyne. Miskien kan ek eerder grys gordyne doen as pienk. Nog nie regtig gedink daaraan nie. Soos ek sê het ek eers vandag met 'n skok besef ek het nog nooit aan gordyne gedink nie!! :silly:

Gogga ek het al gehoor van Dischem. Ek bly vergeet om daar te gaan registreer. Hulle het nogal partykeer lekker specials op hulle baba produkte.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254424 by Gogga
Replied by Gogga on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Julle kan ook gaan registreer by Dischem baby...jy kry baba sak met paar goodies en samples in. Spandeer R300 op baba produkte dan laat weet hul jou na 30 weke wanneer jou sak reg is om af te haal. Ek het dit met my vorige swangerskap gedoen. Baie mooi sak.

dischem.co.za/dis-chem-baby-bag

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254423 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ja Andie, die "Twilight LAdybug" gooi sterretjies teen die dak en gaan dan na 45min af. Dit lyk vreeslik mooi alhoewel my man se dis vreesaanjaend :silly:

Ek het sommer gordyne by Mr PRice gekoop, pienkes en dan die binnegordyn is wit met pienk skoenlappers op.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #254422 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle.

Ek love ook Soft Spot se goedjies ek het hulle gevrae vir pryse maar nog niks ontvang nie kan julle vir my ook aanstuur asb financeonthemove@gmail.com

Monitor ek het `n Angelcare een jong ek is maar paranoid sal nie sonder die ding kan gaan nie.

Die van julle wat by Discovery is moet ook gaan reg vir Discovery baby dan kry jy ook `n sak en doeke en goed mens gaan haal dit af by Reggies.

Shoe julle dit is darem warm in dieKaap vandag.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account