heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #254384 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ilse, shame man hoe het jy so hard geval? Ek is altyd so paranoid daaroor want ek trip sommer 1-2-3 myself, juis verlede jaar kliphard geval by die treinstasie voor almal - my skoen het daaaaaaaar getrek! Gelukkig is babatjie oukei!! Julle kamer lyk te oulik :)

Andie, dankie vir die info oor daai plek, ek sal dalk maar weer gaan loer.... :)

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254383 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ai Ilse bly jy is darem nou redelik OK . Pas jouself op!!!

Sjoe April voel om die draa! Geniet jou laaste paar maande....

Julle kan gaan kyk op THe mom and Baby warehouse, hulle verkoop nuut, 2de hands en verhuur! Vriendin het baie goed by hulle gehuur paar jaar terug

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254379 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal!

Sjoe, lanklaas so bietjie gesels. Eerstens, voorspoedige 2015 en welkom by die geboortejaar van ons gedoentetjies! :woohoo:

Verder is ek vandag (vir 'n 2de keer) terug by die werk. Verlede week was ek hier, maar toe val ek (baie hard) en beland in die hospitaal. Klein babatjie is vir so 2 dae gemonitor maar sy het toe gelukkig niks oorgekom nie (ek het op my maag geval). Maar my knieg het lelik seergekry, ek het seker onbewustelik meeste van die val met my knieg geabsorbeer. So hy is nogsteeds verbind en geswel. My pubisbene het ook seergekry, so nou het ek 'n belt wat ek dra.

Verder het die dr my ook Maandag gesê dat aangesien ek mos nou hierdie hoe bloeddruk het, gaan sy my nie verder as 38 weke laat gaan nie, so sy sal my dan induseer. Ek is GLAD nie happy nie, ek het nog nooit iets goeds van induksies gehoor nie. So ek het 'n datum vir induksie of keiser van 16 April. :cry: :cry: :cry:

Maar babatjie is al 860g!!! Sy groei te lekker, ek voel haar ook darem elke dag. Haar kamer is ook klaar geverf, pappa het vreeslik hard gewerk!!!

Gogga, dankie vir die tip oor die stoeltjie, Andy het my laat weet, so ek het gister ook een bestel! Baie dankie ook vir al die ander tips oor doeke en dinge. Ek dink ons het nogal alles nou (behalwe genoeg consumables), so dit sal maar op my lysie wees vir die ooievaarstee.









Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254377 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie waar Haffie mens kry goeie goed as mens rond shop. Julle wat in die kaap is in Somerset wes is daar n winkel wat babagoed verhuur ook sal gou soek dan kom post ek hier....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254376 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
AMper vergeet ek, my suster my convince om die geslag uit te vind. na ek so dead set was. ML wil bitterlik graag weet, toe se sy dat ek hom weerhou van iets van die swangerskap wat hy graag van wil deel wees. en dis sowaar, ons voel soveel dinge met kleintjie wat ML nooit sal aanvaar nie, so ek gaan hierdie vir hom gee. Maar gaan groot verassing wees, gaan wag tot ons in die dokter kantoor is en dan se om ons te se. Hy gaan baie verbaas wees.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254375 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi julle - jeez julle het omtrent gesels!! Ek gaan nie nou als lees nie, wil net sê kyk ook wat julle tweedehands kan kry! Ons het twee jaar terug die Peg Perego Pliko P3 pram, stoel, carrycot clipin stel wat nuut oor die R8000 was gekoop vir R2500 en dit was in 'n uitstekende toestand. Ook die Chelino 3 wiel "off-road" pram met stoeltjie later gekry vir minder as 50% van die prys, ook uitstekende toestand.

En, in my seuntjie se amper twee jaar het ek nie meer as 7 pakke wipes gebruik nie, waarvan 5 babyshower persente was. So as geld tight is, moenie daarop spandeer nie. Lekker lou water in warmfles en watte doen dieselfde, sonder al die chemikaliee en die koolstofvoetspoor....

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254374 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Jammer ek gister stil geraak, het so naar geword en kopseer gekry ek is met n koue waslap vroeg in die bed. Kopseer weg vandag, maar oooooo die naarheid, raak nou weer net erger en erger. Jammer as ek verkeerd tik ek stop kort kort om net beheer te kry. Gaan hierdie week my baas vertel van die swangerskap, weet sommer hy gaan nie happy wees nie, maar hy darem n goeie actor. hehehe

IreneL - wat die Graco Trio nice maak, is dat die pram inner uit clip, dan kan jy kleintjie se kar stoeljie net uit die base uit clip en dan direk in die pram in clip dan face kleintjie jou al die pad. weer terug by die kar clip net los, terug in die base en daar gaan jy. Jy hoef kleintjie nie een keer uit die kar stoeljie te haal nie. Selfde met die carry cot, die clip ok in die pram frame in en face jou. Dis R10 000, maar jy kry al drie goedtjies met die rain cover met die kar stoeltjie base. en jy kan net n ander aparte base koop as jy nog n kar het en die selfde stoeltjie pasdaar in.

MammaO - ML was presies dieselfde gewees toe ons verlede jaar al begin kyk het na prams, hy het die staff by babycity mal gehad, al die prams is uitgehaal opgeslaan en ek moes daar staan en kyk watter kan ek maklik opslaan en af en optel ens My pa was net so erg toe hy uit vind van my eerste swangerskap wat ons gemiskraam het. daar was reguit gese sy eerste kleinkind sal n ordentlike veilige pram he. en hy sommer al daaityd gese die trio is die beste. Ek het probeer kyk na ander, maar die minds is opgemaak so ons sal dit nou April se kant koop.

Ons Mamma Magic is eers Augustus, so net bietjie te laat vir baby.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account