heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 8 months ago #254402 by Hbwoman56
Replied by Hbwoman56 on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Andie - dankie vir die simpatie, ek al so frustreerd met dit. Sodra ek een probleem reg het dan kom die naarheid. sal jy asb vir my hul prys lys stuur. Ek wil graag by hul bestel. Gaan ook my nice to have wees. Ons huis is nogal groot, so ons moet n monitor he, maar my medies dek dit vir my asook my borspomp. Dit help nogal baie vir ons.

Ek sit alweer met daai maagkrampies, maak my erg senuweeagtig. Maar soos manlief se, dis nou die liggaam wat relax na die stres van my eksamen, nou alles sommer one shot verkeerd.

Ek was die naweek heel verras. Ek sukkel met duiseligheid, regtig vreeslik erg, en toe gegoogle. Blykbaar is dit dihidrasie. Nou as ek opstaan drink ek n bottel 500ml water voor ek gaan stort en dis nou al dag twee wat ek glad nie duiselig word nie.

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://daisypath.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254401 by Twinkle
Replied by Twinkle on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie vir die link baie mooi goedjies. Ek het al my seuntjie se beddegoed laat maak by n tannie in paarl - ek het die materiaal gegee sy het net als gemaak was 4 jaar terug maar R350 vir 2 bane gordyne, duvet cover, duvet kussing slope en 4 paslakens. Het gedink om haar weer te gebruik ... ek laat doen net die borduur werk by n ander dame... sal nog besluit want hierdie is baie mooi.

Andie ek het die OU angel monitor maar het ook die breathing pad HET HOM NOOIT ooit gebruik nie hy le tot vandag toe nog net so in die kot se laai, baie het al vir my gese as hul hom aan het is hul net te paranoid ek was baie rustig het nie een keer opgestaan om te kyk of kleintjie asem haal nie (dalk slegte ma hiehie) maar ek was net rustig daaroor. Indien jy voel dit gaan jou rustiger maak kry dit beslis. Die monitor is baie nice - ek het myne tot na mense toe gevat as ons gaan braai as kleintjie geslaap het het ek steeds rustig buite gesit tot ek hom gehoor het op die monitor so BAIE handig. Ek was gelukkig het dit gekry by my sus. Van ons pelle dink nou natuurlik hy kom uit die ark ... hiehie maar hy werk 100 %

Ilse julle kamer kom mooi aan... Het julle ide prentjies geverf of wall art? EK kyk nogals na die wall art het op kalahari gister gesien nie te duur nie. Ek moet erken ek spandeer nie teveel op die kamer nie het eers regtig spandeer to emy seuntjie vir my gese het hy soek nou n spiderman kamer....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254399 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Andie, ek weet ook van SoftSpot, dis so mooi!! My ma gaan vir my beddegoed maak so gelukkig hoef ek net die materiaal te betaal, maar andersins sou ek ook definitief by SoftSpot bestel het.

Ek wil ook gou loer na daai plek wat die monitors en goed verhuur, ek wil ook graag n monitor he, maar soos jy se dis 'n nice-to-have, dalk werk dit beter uit om te huur!

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago - 11 years 8 months ago #254397 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
HBWoman, jammer jy voel nog so sleg!! Maar ek is bly jy gaan nou die geslag uitvind!! So exciting.

Haffie, ek kry ook meeste van my groot goed 2de hands. Nou wel by my suster, maar ek glo nie mens moet so baie geld spandeer voor baba kom nie, nie as jy die opsie het om goeie kwaliteit goed goedkoper te kan kry nie. Daai baba gan nog baie geld kos as hy/sy eers hier is.
O ja, en ek het daai Chelino 3 wiel pram. My man LOVE dit, maar ek hou meer van 'n 4 wiel pram.

Twinkle dankie vir die tip oor daai Mum & Baby House. Ek sien hulle het 'n Angelcare Breathing monitor te huur. Ek dink nou daaraan om dalk dit te huur by hulle vir 3 maande. Ek wil bitter graag een hê maar dit is nou maar 'n nice-to-have vir my want ons plekkie is nie groot genoeg om al daai geld te regverdig nie. Ek sal altyd vir baba kan hoor huil, maakie saak waar in die huis ek is nie. Maar ek sal baie rustiger slaap as ek een het!!

3xmom, geluk met jou 2 groot seuns!! Moenie te hartseer wees nie. En van die dae het jy weer 'n enetjie om oor te faf!! ;)

Ilse, ek dink jou kamer lyk pragtig!! Kan nie wag om te begin met myne nie.

Ek wou nog vir julle sê, ek gaan my beddegoed laat maak (enigste groot splurge) by hierdie vroutjie. Sy is in Brackenfell, maar sy deliver landwyd. My suster het haar gebruik, so ek weet ook haar goed is goeie kwaliteit, soooooo cute en nie so bad geprys nie. Haar facebook page www.facebook.com/SoftSpotBaby?ref=ts&fref=ts

Ek het haar pryslyste as iemand soek.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254387 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Jammer, sien ek het 2 van dieselfde fotos gelaai.






En dan die nuutste foto van babatjie:

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254386 by 3xmom
Replied by 3xmom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo Julle,

Hoop dit gaan goed?!


Nie veel nuus tov die swangerskap nie, ons is net al amper 18 weke en ek voel die kleinding nogsteeds darem elke dag iewers deur die dag.

My groot nuus is dat ek nou offisieel met 'n GR1 en GR0 in die huis sit en my hart is sommer seer.

Oudste is gister en vandag vir die eerste keer groot skool toe en jongste het vandag Gr0 begin by die kleuterskool.

so die mamma se hartjie is aan flarde maar omdat ek in 'n oopplan kantoor met 'n klomp mans mense werk moet jy maar sterk wees en 'n front hou. al wil jy net in 'n bondeltjie op krul en huil, en dan reen dit ook nog so hier van net voor 6 vanoggend af, so dit help ook nie. :cry: :cry: :cry:

julle moet 'n awesome daggie he!

:heart:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago - 11 years 8 months ago #254385 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ilse, ps, net solank baba op die ou einde fine is maak dit nie saak of sy normaal of met n keiser in die wereld kom nie. Ek is ook baie bang vir induksie, omdat dit nie "natuurlik" dan gebeur dat jy in kraam gaan nie. Vir party mense wat geinduseer word werk dit nie uit nie en hulle kry dan n keiser, ander gee wel dan normaal geboorte. Wat is jou dokter se voorstelle hieroor? My baba-sussie word op 16 April 17 en my beste vriendin se seuntjie word ook 3 daai dag :)

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account