heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 11 months ago #252137 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More more!!

Ilse, ek het gewonder waar was jy gister!! My foon se WhatsApp wil skielik nie meer werk nie. Friggin Blackberry :headbang:
Eks bly jou groot reveal het so goed afgeloop!! Ek is seker dit was 'n awesome dag.

Nunu, ek stem saam met jou. Ek het ook baie lank gewag vir die dingetjie hier binne, so ek sal ook maar die simptome met 'n smile vat!!

Alhoewel..... Ek het gedink ek het Vrydagaand 'n naar episode gehad, maar ek het DEFNITIEF gisteraand een gehad. Sjoe, daai gevoel van jou kiewe trek op 'n hoop en jou keel voel so dik en jou maag maak so 'n rol :sick: Gelukkig nie opgegooi nie, maar was vir omtrent 'n halfuur glad nie lekker gevoel nie.

Nog 6 slaapies voor my eerste scan!! :woohoo:

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252136 by Nunukie
Replied by Nunukie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal

Ilse, so bly als het goed gegaan. Ek kan myself net indink hoe oorstelp almal was.

Ja, ons BFP groepie groei. Ek is so so bly vir almal. Julle, ons dien werklik 'n AWESOME GOD!

Ek is in Kaapstad - Noordelike voorstede. Werk vir die (beste) versekerings maatskappy ;)

Vandag voel ek weer beter as gister. Lyk my ek kry so 1 dag 'n maand wat ek "AF" voel....

Lekker daggie vir julle almal :)

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252134 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ilse ek bly is Silverton, werk in Htfield en my Gyne is in Centurion so ek is letterlik oral on Pta LOL

Zettie wat ook op ons TTC groep was het ook BFP gekry!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252133 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal!

JAmmer ek kom nou eers by julle uit, maar gister was weer nie 'n goeie dag nie, so ek het sommer in die bed gebly en my selfoon wil nie so lekker hierdie site hanteer nie.

Die naweek het absoluut great gegaan - ek het die hempie vir my susterskind aangetrek en toe hol hy die gang af sitkamer toe - my suster het eerste die hempie gesien, gevolg deur my ma, my swaer en my pa. Almal was vreeslik bly en oorstelp gewees, so dit was absoluut heerlik.

Verder met die simptome - ja, vrydagaand het ek en die toilet weer goed maats gemaak, saterdag was oraait, sondag het ek great gevoel maar gister was 'n bust - so dit raak beslis beter want dit is darem nie meer elke dag die heeldag nie.

Volgende week Woensdag is ons groot 12 weke scan - ek sal dan 12w4d wees - so nog net so 8 slapies, kan nie wag nie!!!

Hoe gaan dit met julle almal anders? Wat doen almal vir 'n lewe?

Waar in Pta is jy Lagogies?

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252113 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
My naar is nie te erg nie. Meestal net queasy
Boobs gevoelig maar beter. MOEG. Vanogge d kon ek skaars my oe oopkry. Gewens ek kon in die kooi bly

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252087 by Nunukie
Replied by Nunukie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More more

Haffie, ek voel saam met jou. Ek voel ook sommer lekker GOOR vandag. Vanoggend NAAR opgestaan en het nogsteeds so lekker holkol op my maag en ek voel net gagga.....MAAR ek kla nie....Ek het LANK gewag hiervoor, so ek voel so met plesier!!!!!

Ilse!! Kom update girl!!!! Hoe het dit gegaan?
Andie so ons is saam 2 NORTHERN SUBURBS girls ;)

Julle, die naweek was 'n HECTIC naweek. Het heelnaweek gemall en rondgery en loop....ek het agtergekom ek kan nie meer so FAST PASTE nie....die lyf wil nie meer nie...nogal gewonder of dit nie is hoekom ek so gagga voel vandag nie??

Julle moet 'n lekker Maandag he!!!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252083 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ag julle ek voel misrabel. Saterdag aand was ek so siek.Laas het my naarheid eers hier by 8 weke begin. En my seuntjie is so clingy, ek is seker hy weet iets gaan aan. ek het vir my cream crackers werk toe gebring vandag...Hoop dit help.

Andie, ek was ook laas elke aand siek! later opgehou aandete eet, because why bother??

Lagogies, ek is ook in die Kaap - Stellenbosch.

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account