heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 11 months ago #252300 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Welkom Irene en baie geluk

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252291 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek word oor 'n paar weke 30 :)

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252290 by IreneL
Replied by IreneL on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi almal!

Nuut op hierdie groep. Ek is 8 w 5 d swanger, ek gaan 24 Okt vir my eerste scan. Baie opgewonde maar probeer neutraal wees, is maar baie paranoid. Volgens apps op my foon is my due date 25 Mei so ek maak die groep net-net.

Baby #1:
BFB 21 Sept
Born May 2015

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252281 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Andie moenie eers worry oor die ticker nie. Jy weet mos waneer baba gemaak is en dis die akuraatste. Jy sal jouself gek maak as jy ticker moet verander na elke sonar en babatjies het hulle eie tyd

Ek ia so bly alles is goed Daai hartkloppie is so special

julle moet lekker naweek hou

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252268 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More more!!

Zettie, my moegheid kom ook so van na lunchtyd af in die middag. En saans so 9h30 is ek poegaai!! Darem nog net 2 en 'n half weke tot jou scan. Ek weet presies hoe lank dit kan voel, glo my!!

Ilse en Lagogies, ek is ook Desember!! Die 13de

Nunukie, hoe gaan dit met jou vandag? Daai afskeiding al weg?

Ek het toe vanoggend gaan scan en....

Daar is net enetjie!!!!

Dr sê lyk perfek. Dit meet 2 dae groter so sy sit my op 6w5d en due date 7 Junie. So ek moet my tickers gaan verander op 'n manier.
Sjoe julle, ek het nie besef hoe angstig ek was nie, maar toe ek daai hartkloppie hoor, toe is dit asof 'n tien ton berg van my skouers af gly!! Absoluut amazing!!

Hier is my ryskorreltjie...



TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252261 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle

Andie sterkte met jou scan en moenie vereet om ons tekom vertel nie asb !!!!!!!!!

Aan my kant geen nuus regtig my afspraak is vir 04 Nov so ons wag maar geduldig. Verder is my (.)(.) seer en tref `n moegheid my so tussen 3-5 maar daarna is ek weer fine. Oja en saans slaap ek soos n klip.

Lekker daggie vir julle.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252250 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal!

Dis heerlike Vrydag EN Andie scan vandag!!! :woohoo: :woohoo:

Lagogies - ek verjaar 2 Des ;-) Maar jy moet dan hierdie jaar omtrent 'n groot partytjie hou!!

Hoe gaan dit met almal vandag? Nunu - hoe lyk daardie afskeiding?

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account