heart Mei/Junie 2015 Mammas!

12 years 1 month ago #252188 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Zettie - amptelik baie welkom hier en baie geluk! Dit is voorwaar 'n wonderwerk - sjoe en jy sê julle het vir 10 jaar gesukkel? Dis darem maar baie lank - duidelik moet jy eerder 'n "in-die-30s" mamma wees. Wanneer is jou datum?

Is so nunu - perfekte weer vir in die bed bly vandag! Ja, die HCG telling behoort binne elke 48uur te verdubbel.
Jou sleg voel is maar van die toename in bloed en dus vergroting van alle are, dit het 'n invloed op alles en veroorsaak die verstopte neus.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #252184 by Nunukie
Replied by Nunukie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More

Zettie, ja voorwaar 'n wonderwerk. God is GROOT!!!
Ek glo daai beta telling gaan sommer mooi opgaan. Dink dit moet mos verdubbel binne 72 uur of iets, ne?

Ilse, lyk ook maar lekker bewolk hier in die Kaap....lekker dag om net in die bed te bly.

Ek voel vandag weer verkouerig.....ek weet nie wag aangaan met my nie. Een dag is ek A OK en die volgende dag voel ek asof 'n trein my getrap het...maar dit is nie morning sickness nie. Ek voel net verkouerig....neus toe, my keel is bietjie krapperig vandag en my lyf voel lam...

Anyway, ek wil regtig nie kla nie. Elke dag is dit asof ek net weer van vooraf "geskok" voel dat ek regtig 'n mamma gaan word en watter groot voorreg dit vir my is...ek vat die SLEG VOEl met 'n smile :)

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #252181 by zettie
Replied by zettie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Goeie more julle bly om tesien hier is `n paar bekende gesigte.

Kan nie glo ek join julle nie dit is voor waar `n wonderwerk direk uit die hemel uit om natuurlik tekan swanger raak sonder enige meds na 10 jaar se sukkel en klompe meds.

Ek is vandag 15 dpo en het vanoggend BFP gekry op HPT al het ek al maandag skelm gaan bloedtrek omdat ek net geweet het iets gaan aan telling was Maandag 19 het nou vanoggend weer opvolg bloed gaan trek en wag nog vir die uitslae.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #252179 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More almal

Hoe gaan dit vanoggend?

Alweer lekker bewolk in gauteng, wonder of dit ooit gaan reën? Ons woon darem maar regtig in 'n absolute woestyn deesdae.

Ek voel weer oraait vanoggend, net so ligte naarheid oor my, maar nie te erg nie.

Vandag oor 'n week gaan ons vir die fetal assessment, anders as dit het ek nie juis nuus nie.

Laat weet wat maak julle almal

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #252144 by Nunukie
Replied by Nunukie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Andie

Ek is seker jy spring uit jou vel van opgewondenheid. Ek is seker jy sal tenminste die hartkloppie(s) kan sien.

My vriendin het hartklop gehoor en sien op 6 weke. Ek was op die kop 7 weke en ek kon hoor en sien, MAAR dit hang af van die dr se aparaat. My FS se klank was baie sag, so ML kon amper niks hoor nie. Ek kon dit net effentjies hoor, maar ons kon die klopping sien op die skerm...dit was AMAZING :heart:

So not net 3 slapies vir jou :woohoo:

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago - 12 years 1 month ago #252142 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Goeie nuus!!!! Die tannie by my dokter se spreekkamer het nou net gebel. Hulle moet ongelukkig my afspraak skuif.... Na hierdie Vrydag toe!!! :woohoo: :rock:
Ek is nou baie excited!! Ek hoop net ons sal darem die hartkloppie(s) kan sien.

Ilse, by suster het geloop tot 41w4d tot die dokter besluit het om te induce want haar reusie konnie nog groei daar binne nie. En toe klim hy daar uit teen 'n stewige 4.2kg!!

Hulle sê baie eerste swangerskappe loop mens oor jou tyd. Sonder komplikasies sal ek graag wil loop tot baba(s?) besluit om self te kom

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago - 12 years 1 month ago #252139 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ai Andie, hoop regtig nie die naarheid tref jou in volle krag nie, dis regtig terrible!

So exciting oor jou eerste scan Andie, kan nie wag om te weet of dit een of twee is nie ;-)

Sjoe Lagogies, jy is omtrent oral in Pta! Ek werk in Brummeria, bly in Waterkloofrif en my dr is by Kloof.

Nunu - dis wonderlik van Zettie wat ook 'n BFP gekry het!! Wat is haar datum? Nogsteeds in Junie of trek ons al by Julie babas?

My een vriendin is vandag 42 weke swanger, babatjie kuier te lekker binne. Ek dink sy is vrek moeg, ek weet darem nie of ek tot 42 weke sal kan gaan nie! :blink:

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account