heart Mei/Junie 2015 Mammas!

11 years 11 months ago #252244 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek word 1Des 40! So ek moet maar deurgaan as 40 something mommy.

Nou ja dis seker maar so.

Andie scan more :woohoo:

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252234 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ai Nunu - dalk kan die dr jou more help.

O lekker - so julle was daar - waar presies? Wat het julle allles gedoen of het julle net op die strand gelê?

Ja, ons sien dit nou ook as behalwe my verjaarsdag dat dit ons babaymoon is en soos jy sê, een van die laaste vakansies in 'n tydjie wat dit net ons is.

Sjoe, ek weet nie van die tweeling nie, aan die een kant dan hoef ek nie weer swanger te wees nie, maar twee op een keer - my man sê "nee man, so gelukkig gaan ons nou nie wees nie."

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252233 by Nunukie
Replied by Nunukie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie julle. Ek het nou maar weer suster gebel en gese ek sal beter voel as dr net kan kyk dat als ok is...maar blykbaar is hy in teater vandag....

Lekker Ilse - Ons was daar in April. Was heerlik gewees. Julle moet dit geniet.
Seker een van jul "laaste" alleen romantiese vakansies (Dis hoe ek en ML nou na als kyk)...lol!
Wha, ek lag hy kry nog 'n hartkloppie.....dan is jy gedubbel seen :woohoo:

Haffie - WOW! Jissee, ja nee. Jy is sommer goed pregnant

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252232 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Sjoe, dis great Haffie, jy is beslis mooi ordentlik swanger ;-) Sjoe, dis nog so rukkie tot jou eerste scan. Ek kan nie wag vir myne Woensdag nie! Ek het hierdie knaende gedagte dat die dr 'n 2de babatjie by die scan gaan optel :blink:

JA wel, ek wou beslis nie in my vroeë 20s kinders gehad het nie, het eers begin TTC hier teen 28. Maar nou is ek amper 33 en wanneer ek 33 word gaan ek heerlik op Mauritius wees - woo-hoo!!!! :woohoo:

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252230 by haffie
Replied by haffie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ek het my beta uitslae gekry - 26 000 en iets. Jay! Nou voel ek bietjie minder paranoid oor 'n miskraam...

Nunu, solank nie vars bloed en geen krampe nie is als in orde. Maar selfs al weet mens dit stres mens mos maar nogsteeds.

30-something mamma' is glo baie rustiger en geduldiger.
Ek is DEFINITIEF baie geduldiger met my seuntjie as wat ek 10 jaar terug sou gewees het!

My eerste scan is 28 Oktober...

[link=http://lilypie.com] [/link]

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252229 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Nunu - jammer om te hoor, dit laat mens stres. Maar dit is blykbaar maar jou liggaam wat nog gewoond raak aan die swangerskap, so mens kan op 4w, 8w en 12 w dit dalk sien wanneer mens AF sou verwag het normaalweg.

Ek het ook so tussen 8-9w gehad, maar solank daar nie rooi bloed of pyn is nie, is dit oraait. Myne het so 3-4 dae aangehou.

Sterkte, moenie te veel stres nie!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252227 by Nunukie
Replied by Nunukie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle

Ek stress so bietjie vanoggend. Ek het 'n bruin afskeiding van vanoggend af.
Ek het dadelik dr gebel, maar die suster se ek moet maar monitor vandag. Solank ek nie pyn en krampe het nie en daar nie vars bloed is nie, is als nog ok...maar ek kan nie help om te stress nie.....

Ek natuurlik dit gegoogle ook, maar dit lyk darem nie asof ek moet stress daaroor nie, maar ai....ek worry.....

Bid maar saam dat dit niks ernstig is nie.

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account