heart Mei/Junie 2015 Mammas!

12 years 1 month ago #251850 by Nunukie
Replied by Nunukie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle!!!!

Lagogies - baie geluk met jul huweliksherdenking!

Andie - Jy moet relax jong. Als sal goed verloop. Gaan doen nog 'n BETA toets, dit sal jou gerusstel. Verder wees rustig en positief :) (makliker gese as gedaan ek weet :silly: )

:heart: :heart: :heart: :heart: :heart:
Dit was AMAZING!!! Ons het hartkloppie gehoor en gesien.
ML het nie so duidelik die hartkloppie gehoor nie, want hy was aan anderkant van die bed, maar hy kon dit sien.
Dr se hy dink dit is 'n meisie, want sy is "moeilik", want sy sit aan eenkant van die baarmoeder, wat dit moeilik maak om te meet.

Hy is baie gelukkig met tempo van hartkloppie (Net 1 :silly: ) en hy se als lyk goed.

Ek moes gaan vir klomp bloedtoetse en sommer die 13 weke scan bespreek by 'n ander dokter.

Julle, dit is amazing....ek voel sommer meer swanger, alhowel ek moet erken dit voel nogsteeds te goed om waar te wees :)

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251842 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More more!!

Dog ek loer gou in voor die dag weer onder my uit hardloop. Hoop dit gaan goed met almal?

Lagogies, klink my ek en jy is in dieselfde bootjie. Ek weet nie hoe verwag die mense mens moet so lank wag voor jy iets sien nie!! Jy sal maar defnitief jou flikkers moet gooi vir 'n vroeër afspraak.
Baie geluk met die huweliksherdenking!!

Shame man Ilse, ek kry jou so jammer met die naarheid!! Ek hoop regtig dit hou sommer gou op. Daardie fetal assessment is om die draai!!

Nunukie kom laat weet ons asb hoe jou scan was!!

AFM, hier gaan nog steeds niks aan nie. En net om my nerves nog meer op te jaag, is my HPT nog steeds nie so donker soos dit moet wees nie. Dis defnitief daar, maar nie so donker soos die control line nie. Ek heg 'n foto van gisteraand se een aan. Vanoggend s'n was minimaal donkerder gewees.

Al wat ek het is die moegheid, dit sneak so van 14:00 se kant af op my af. O en ek raak vroeër in die dag honger. Maar dis al.

Het gister my fs gesms en baie baie baie mooi gevra of ons nie maar die 20ste kan kom scan nie want dis my man se verjaardag. En hy en my man soos BFF's, so ek hoop hy val vir dit!! ;)
Ek wag nog om te hoor.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251841 by Andie

12 years 1 month ago #251829 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Gits nee, dis nog baie lank Lagogies! Jy en Andie gaan beslis moet plan maak om iewers by 'n GP of so 'n scan op 7 weke in te werk!

Baie geluk met die huweliksherdenking! Mag daar nog vele meer gelukkige jare wees!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251827 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Bel hull my v spreekkamer af vanmiddag. Ek het eers afspraak 11 Nov op 10weke!!!

Hoe gaan ek dit hou! Ek gaan bietjie bel en vra vir bietjie vroeer.

Ek en manlief vandag 3jaar getroud

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251822 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie newbie - ek en jy is net 'n week uitmekaar uit ;-)

Nunu - dit gaan so amazing wees more! Hoe laat gaan jy? Wees bly jy het nog nie die naarheid nie, dis regtig baie baie aaklig :sick:

Andie - ek sou ook nog so ou bloedtoetsie wou doen en natuurlik 'n vroeër scan insneak!

Dis die tyd van die middag wat ek net wil slaap, veg die hele dag teen die moegheid, maar teen nou dan sal ek op 'n klomp klippe ook lê, solank ek bietjie kan rus.

Vandag oor 3 weke is my fetal assessment - sien uit na dit, daarna sal ons ook die groot aankondiging vir almal maak. Hooplik het al die simptome ook teen dan verdwyn.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251819 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie Newbie. Baie geluk v jou ook

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account