heart Mei/Junie 2015 Mammas!

12 years 1 month ago #251789 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Andie - ek het ook geen simptome gehad die eerste ruk nie. Ek het eers van so 5w4d begin moeg voel en seer borste en van so 6w1d die HEELTYD naar. Ek het op 8w2d - 8w4d so bietjie bruin afskeiding gehad, maar dis blykbaar deurbraak bloeding wanneer mens se AF moes opdaag - gebeur blykbaar aan die begin partykeer op 4w, 8w en 12w.

Nou deesdae is my borste beter, maar ek is heeltyd moeg, opgeblaas en die heeltyd naar. Ek hoop regtig dit gaan beter in die 2de semester soos almal belowe, want kan jou een ding sê - dis beslis nie baie lekker of glamorous op die oomblik nie ;-). Het jy al van jou ander mense vertel van die goeie nuus?

Ek het die topic verander gekry na Mei/Junie, so nou hoef jy nie uit te voel nie.

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251785 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
O ja, wou nog sê die hele storie is baie onwerklik vir my. En die feit dat ek GEEN simptome het nie, help ook nie. Daar is niks seer/sensitiewe boobs nie, nie moegheid nie, nie naar nie. Net baie krampe. So dit worry my so bietjie.... Oorweeg dit om net weer Vrydag of so vir bloedtoetsie te gaan.

En Nunukie, elke liewe keer wat ek toilet toe gaan, staal ek myself om spotting te sien. Dis my groot vrees. En omdat ek op Utrogestan is, elke keer wat daar bietjie leakage is, dan dink ek "Ai shit, daar begin ek nou bloei" en dan hardloop ek toilet toe.

O en PS, as jy Pathcare toe gaan en kontant betaal vir jou toets (R153) dan kan jy self die resultate gaan optel binne 2 ure.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251784 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hallo julle!!

Ilse, ek het reeds vir jou geluk gewens, maar dis mos eers official as dit op Moomie of FB is!! Baie baie geluk weereens. Dit wys jou net, als gebeur wanneer die tyd reg is.

Nunukie en Lagogies, ek is so verskriklik baie bly vir julle twee ook!! Ek het die laaste paar maande nie gepost op die ttc thread nie, want ek het net gevoel dis soveel ekstra "pressure" as daar soveel mense ge-invest is in jou resultate. Maar ek ken julle stories en ek wens vir elkeen van julle net die beste vir julle swangerskappe.

Ek het toe Vrydag op 9dp3dt my BFP gekry. HCG telling was maar 22. So toe ek Saterdag, Sondag en Maandag oggend BFN POAS gehad het, het ek my dood gestres!! Maar Maandag oggend vroeg gegaan vir repeat toetsie en dit het toe gestyg na 82 toe.

My FS is baie happy en ek hoef nie weer te gaan vir bloedtoetse nie. Die enigste aaklige ding is dat hy my eers op 11 weke wil sien vir my eerste sonar!!! Kan julle daai shit glo??? Ek sal defnitief iewers 'n skelm enetjie moet inwerk teen so 7 of 8 weke. Ek kan mos nie daardie eerste hartkloppie mis nie!!

Anyway, my EDD is 9 Junie, so ek join julle graag as julle nie omgee nie.

Nunukie, nog net 2 slaapies vir jou!! :woohoo:

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251770 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Net net 4 weke. Sonar sal op 8weke wees. My gyne doen dit nie sommer vroeernie

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251768 by Nunukie
Replied by Nunukie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Welkom Lagogies!!!
Ek is so bly vir jou. Ons glo en vertrou dat als goed gaan verloop :heart:

Wanneer is jou 1ste sonar? Hoe ver is jy nou?

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251765 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie geluk lagogies, dit is wonderlike nuus! Ons hoop en vertrou dat alles absoluut glad sal verloop en dat jy 'n wonderlike, geseënde swangerskap sal hê!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251758 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
So loer ek ook in. Nunu ken my al n rukkie. Gister BFP gekry. 4 weke. Due date is 7/8 Junie maar dit sal keiser wees, so verseker sal dit n Mei baba wees.

Ek is maar benoud, want ek het vorige baba op 10 weke verloor en 8 weke sonar was goed. Maar ek is verheug oor die vooruitsig

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account