heart Mei/Junie 2015 Mammas!

12 years 1 month ago #251818 by Newbiemom
Replied by Newbiemom on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Baie geluk aan al die nuwe mammas! Ek is eintlik in die April groepie, maar wou spesiaal vir lagogies kom geluk se!!

Geniet jou scan nunukie ;)

1st pregnancy - We had a natural birth at home with our midwife. It was a dream come true!

2nd pregnancy - 2012 Miscarriage at 12 weeks (blighted ovum)

3rd pregnancy - 2012 Miscarriage at 7 weeks

4th pregnancy - 2013 Twins Miscarriage at 6 weeks 4 days

3 Sept 2014 - Saw and heard our little heartbeat.
[/link]

File Attachment:


File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Nunukie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251816 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Andie. Moenie stres oor beta nie. Ivf is soms so bietjie stadiger.

hy het verdubbel en dit behoort fine te wees. Spaar eerder die geld vir iets anders behalwe as jou dr vra jy moet gaan

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251810 by Nunukie
Replied by Nunukie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More more

Shoe, nou is ons thread darem maar besig :woohoo: Lekker man!

Ons het ook al vir die naaste familie en vriende gese. Nog nie op FB of vir my kantoor nie....ek wag maar vir die 12 weke om verby te gaan....alhoewel ek elk nou en dan sommer net vir iemand se...so asof ek myself net wil herinner dat ek wel swanger is :silly:

My simptome is ook maar min. Ek het van Saterdag af elke nou en dan vir so paar sekonders 'n klein bietjie naarheid, maar niks om oor te kla nie.
(.)(.) nog gevoelig en voel defnitief meer MOEG as gewoonlik....sukkel ma om my ogies oop te hou na ete.

More is my eerste SCAN....Ek kan nie wag nie!!! Ek wil net daai hartkloppie hoor....dalk sal ek meer GLO dat ek swanger is....lol!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251806 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More more!!

Lagogies, dis baie cool!! Net een daggie uitmekaar. Sjoe, jou telling is nogal hoog in vergelyking met myne... Ek sal defnitief weer moet gaan :whistle:
Hoe lyk jou simptome? Enigiets? Ek het nog niks. Miskien net 'n bietjie moeër as gewoonlik en ek moet nou in die nag opstaan om te gan piepie, maar dis al.

Ilse, ek sal Vrydag 4w3d wees, so miskien moet ek dan maar gan vir nog 'n ou toetsietjietjie. :silly: Want soos ek gesê het, dit voel nog glad nie vir my werklik nie.

Ek weet nie hoe julle so lank kan stilbly nie. My man bly apparently glad nie stil oor die nuus nie en ek bars om vir al my mense te vertel. Dit gaan maar moeilik gaan om te wag tot 7 of 8 weke vir daai scan...

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago - 12 years 1 month ago #251801 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More julle

Hoop dit gaan goed vandag met almal. Ek het noual so bietjie gedink hoe ek die nuus wil deel na die 22ste (wanneer dit ons fetal assessment sal wees). Ek het nogal oulike idees op die internet gekry, so ek werk nog daaraan. Ek het ook net vir 2 vriendinne vertel, geen van my familie weet nie, maar my man het vir sy ma vertel, ek weet nie of sy al vir iemand vertel het nie.

Ek is so bly julle tellings klim so mooi. Ek het op 4w3d 'n telling van 582.5 gehad en op 4w5d was dit 1678. Selfs na daardie 2 tellings plus ook 2 stokkies tussen-in wou ek nogsteeds nie glo ek is swanger nie. :silly: Dit het my nog so week gevat om te aanvaar en selfs nou nog dink ek nie dis heeltemal waar nie, alhoewel ek absoluut konstant daaraan herinner word.

Andie en lagogies - hierdie beantjies van julle gaan STICK, so ek stem saam, GEEN negatiwiteit nie!

Hoe voel julle dames vanoggend?

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251794 by Lagogies
Replied by Lagogies on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Andie my datum is 8Junie so ons is n daggie uit mekaar.

My HCG sondag op 13dpo was 91.3 Ek is vandag 15 dae na ov my HCG is 243.5 jipeeee1. Ek is so effens neuroties want een v die miskrame wou my hvh net nie klim nie. Dit het nie eers naastenby verdubbel nie. So ek is baie dankbaar.

My doktor sonar op 8 weke gewoonlik. Ek wil eers na die 12 weke regtig die nuus versprei. Op die stadium weet my ma, my een boet en so 7hartsvriendinne wat saam met my bid. Ek lief my skoon familie en familie maar gaan eers op 12 weke hulle laat weet en daarna sal ek fb aankondiging maak.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251791 by Andie
Replied by Andie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Dankie vir die topic change!!

Die direkte familie weet, soos my ma en suster en my man se susters en ouers. En ek moes my baas vertel toe ons besig was met die IVF stories, mar verder het ek nog niemand anders vertel nie. Ek sal maar wag vir daai eerste scan om seker te maak als is OK.

Ek moet seker re-phrase.... EK het niemand anders gesê nie maar my man versprei dit wyd en suid. Hy sê ek moenie negatief wees en die ergste verwag nie. Dis maar bietjie moeilik na die lang pad wat ons gestap het.

Hoe gaan julle die goeie nuus aankondig? Enige idees?

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account