heart Mei/Junie 2015 Mammas!

12 years 1 month ago #251745 by Nunukie
Replied by Nunukie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Ilse

Shame man. Klink nie so lekker nie. Hoop dit word sommer gou beter :heart:


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251740 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi jong

Sjoe, jy kan baie bly wees oor die morning (all-day) sickness!!! Ek hoop regtig vir jou part dit bly weg, want goeie aarde dis regtig baie baie crap. :sick: :sick: :sick: :sick: Myne het my beslis nog nie gelos nie, ek is baie moeg daarvoor, ek het saterdagaand ook sommer weer daaroor gehuil.

Baie bly om te hoor die wegbreek was so lekker en dat julle die rowwe pad oorleef het! Die massering klink hemels, ek dink ek moet ook vir een gaan!

Darem nog net 3 slapies dan gaan julle ook vir baba sien en die hartkloppie hoor! Ai, dis baie amazing! Ons gaan eers weer die 22ste dr toe vir die fetal assessment, dan is ek 12w4d. So dis nog baie lank, maar ek dink regtig ek moet intussen daardie doppler aanskaf om na die hartkloppie te kan luister.

Waar woon en werk jy?

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251723 by Nunukie
Replied by Nunukie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More

Ja-nee, lyk my so ;)

Jong, dit gaan nog baie goed. Nogsteeds geen morning sickness nie :)
Ek het al 2 oggende vir so paar sekondes so bietjie naarkol op my maag gehad, maar dit het gou weggegaan. Ek voel gou moegerig, maar that is it :)

Ek tel nou die slapies af tot Donderdag vir die sonar....kan nou regtig nie meer wag nie :)

Die naweek was AMAZING. Ek het 'n lekker Pregnancy massage gehad, was op 'n (4 x 4) wildrit....was bietjie bekommer toe die pad begin rof raak, maar het toe voor by drywer gaan sit....Ek het nie in die begin geweet dit is 'n 4 x 4 roete nie, anders sou ek nooit daarop gegaan het nie....maar dit was te laat om terug te draai toe die pad begin rowwerig raak. Gelukkig was dit nie TE ERG nie en ek (en baba) het survive!!! :silly:

Hoe gaan dit met jou? Morning sickness jou al gelos?

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 month ago #251719 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More Nunu

Lyk my dis net ek en jy wat babas in Mei maand gaan kry.

Hoe was julle wegbreek gewees? Hoe voel jy nou?

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #251659 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Ag lekker! Julle moet dit vreeslik baie geniet nunu! Voor jy jou kan kry dan is dit tyd vir die sonar!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #251652 by Nunukie
Replied by Nunukie on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
Hi Ilse

Dit is darem 'n troos om te weet ons almal gaan "saam" hierdeur en ondervind dieselfde vrese ens.

Ek dink ek sal dalk bietjie meer "rustiger" wees as ek eers die hartkloppie gehoor het met my 1ste sonar. Daai "dingetjie" klink na 'n goeie plan. Gaan defnitief daarna kyk na ons 1ste sonar.....


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 months ago #251651 by Bona Dea
Replied by Bona Dea on topic Mei/Junie 2015 Mammas!
More dames

Ja Nunu, ek voel nogsteeds terrible met die naarheid en moegheid en gister het ek ook nou begin om krampe te kry. Vanoggend (TMI, jammmer) was daar bietjie bruin afskeiding, so ek is lus om die hospitaal te bel en hoor of ek kan vir 'n sonar kom, alhoewel ek weet dit kan normaal wees en dat dit darem nie rooi bloed was nie. Dit is regtig baie stresvol, mens bid en glo alles sal reg wees, maar daar is so baie wat kan foutgaan en op hierdie stadium kan daar niks daaraan gedoen word nie ongelukkig.

Baie geluk met jul huweliksherdenking, dis beslis 'n baie groot geskenkie wat julle ontvang het! Geniet die paar dae weg, waarheen gaan julle en vir hoe lank?

Ek moet sê Mommy, ek het ookal die doppler oorweeg, my een vriendin sê sy kon al van 10 weke af die hartkloppie hoor.

Verder is ek baie bly ons het so rusdaggie in die middel van die week more, hierdie opstaan en werk toe gaan vang my erg!

Ek: 35
ML: 35
Dogtertjie: April 2015
Pretoria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account