Morning everyone!
Jana, ek's jammer jy't gisteraand so 'n rowwe aand gehad met Nienke. Imagine daai vir die eerste 10weke van Nienke se lewe..jip..dit was myne, die dat ek so permanent depressed was, en as jy 'n slegte ma is omdat jy een keer met Nienke geraas het, dan moet ek gekruisig word want daai eerste 10weke was HEL en ek het my humeur ELKE aand verloor!!!! Ek kan net imagine hoe erg dit vir jou was veral nadat jy gewoond is dat Nienke so 'n rustige baba is!! Shame man! Gelukkig het sy darem toe uitgepass op die ou end. Oor jou man..hulle is ERG as hul siek is. HOekom kan hy nie na 'n ander dokter gaan nie? Hoop jou dag is fantabulous vandag om op te maak vir gisteraand
Skitter, glad you enjoyed the 'business trip' yesterday!! I would never be able to live with anyone else except for Renier, before I got pregnant I lived with a friend and it didn't work out at all. I really hope it works out for you guys!
Kiara, sorry to hear that you had a bad night as well

Shame, I wonder what's up that all our babies are having rough nights lately?
Marijke, ai, jy het als in jou vermoe gedoen om te keer dat B val en seerkry..things happen ongelukkig
Mignione didn't sleep well last night, she was awake 9,12,1,4,5. Jip, that's alot

But it was only cause she coughed and then woke up because of it! Geez, I really hope this cough disappears soon!!!!!!