file Julie & Augustus 2012 Mammas

14 years 3 months ago #225539 by zettie
Hallo julle dames gaan dit goed met julle ?????

Ek kom loer net in wat hier aangaan julle darem baie stil.

Sterkte aan julle almal julle tyd raak nou baie min. :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #219003 by Cisca
Hi Julle

Belanie - so bly jy is OK en dat jou baba ook reg is.

Hoop alles gaan goed met al die ander dames.

My kant nie veel nie, die naarheid is verby maar die kopsere is hier in volle drang.

Lekker naweek julle.

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218948 by belaine
Hi julle

net om julle te laat weet, ek was in die hospitaal het gelyk soos mc, maar die Here is goed my baba leef en hartjie klop perfek! Is nou by die huis en rus tot maandag. Ek moet dit nou baie rustig vat en mag nie baie ry nie.

Ek is nou 7 weke.

hoop dit gaan goed met julle almal, julle is baie stil!

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218606 by belaine
Hi baie dankie vir die verwelkoming!

Ek was vandag dr toe het gedink daar bietjie bloed die dr baie tevrede als lyk vir hom baie goed baie beter as die vorige een inteendeel hy se die vrugsakkie is baie gesond en lyk groot wat kan dui op 2 ling!! sjoe my kop is nog so vol emosie.
Gaan saterdag weer net sodat manlief by kan wees kan nie wag om die hartkloppie te sien nie. Volgens die sonar is ek nou 5w4d.
Gister het die naarheid na 'n ander graad verskuif en vandag was dit ook weer erg en op die oomblik ook maar erg.

Sooibrand bietjie rustiger kry ook van tyd tot tyd kopsere.
Ek sal saterdag vir jou die EDD gee van die sonar!

Pas julle op, lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218562 by Cisca
Whoohoooo - Nog 'n nuwe mamma, Baie welkom Belanie!!! Jy is enige tyd welkom!!

Sjoe julle is still. Julle bietjie naar??? Of is dit al verby???

Ek het gou 'n opsomming gemaak: Julle moet laat weet of ek reg of verkeerd is.

Belanie :nou 6weke : EDD 4 Sep
Chana: nou 12weke : EDD 2 Aug
Bella : nou 12weke : EDD 4 Aug
Cisca : nou 14 weke : EDD 19 Julie

Is dit reg julle????

AFM: My naarheid is besig om te verdwyn, maar nou het die kopsere begin. Sjoe, dis iets verskriklik. En die hitte-golf wat ons hier in die Kaap het, help nie juis nie. Vandag is nou al die 3de dag wat dit rondom 35grade is hier. Ek bid vir bietjie koue, selfs bietjie reen sal nie seermaak nie.

Ek het maandag weer begin werk, die 3 weke vakansie was gaans te kort. Het toe ook die mense by die werk vertel dat ek verwag, en almal is so bly vir my, veral na al die gemors waardeur ek laar jaar is. Het toe net weer besef hoe gelukkig en dankbaar ek is vir hierdie wonderwerk. Dat ek so gou swanger geraak het, en dit met net 1 buis.

Hoe gaan dit verder met julle??? Wat is nuus???

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218521 by belaine
Hi julle

Ek is eintlik 'n september 2012 mamma so mag ek maar deel word van julle groot asb? Dis lekker omdat julle afr is.

My storie ek was swanger maar op 5 Aug toe vind ons uit ek moet gaan vir skraap want die sakkie is leeg en het op 10 Aug gegaan vir die skraap.

Goeie nuus is dat op nuwe jaarsdag het ek my bfp gekry alhoewel die 2de lyntjie maar baie lig was so ons het dit stil gehou en hpt gedoen die volgende oggend weer dieselfde ons het vir my ma gese ons het daar gekuier en die ouma het die volgende dag geshop hoor!

Op die oomblik het ons net die naaste vriende en familie gese.

Ek gaan die 31ste Jan dr toe vir sonar dan sal ek 8 weke wees maw ek is vandag

6 weke. ek het MS met rukke en en erg sooibrand, is onsettend moeg en borste is seer.

Wil ook net koop , ons gaan 'n Mickey muis tema doen.

EDD op die stadium is 10 September op my oorlede pa se verjaardag wat vir my besonders sal wees.

Ek gaan die einde van die maand net 'n pak nr 2 doeke koop (pampers) ek gaan nie nou klere ens koop nie maar begin kyk vir die goedjies wat mens nie kry by ooievaar nie.

Ek wil die tommee tippee reeks gebruik.
Baie geluk julle almal hoop ons kan nog 'n lang pad saam stap!

Lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #218440 by Cisca
Hi julle

Zettie - So jammer om te hoor. ((((((((())))))))))) groot drukkies vir jou!!

Met my gaan dinge nog goed. Die naarheid is net erg. Voel sommer die hele dag lank naar. Hoe ver is julle almal nou??

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account