file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66175 by Goggatjies
Cornel dit is erg om vir 'n baba ook te pak
dit is hulel melk en doeke en extra klere en speel goed en boekies - erg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #66172 by Goggatjies
Yip bietjie vroeg, gewoonlik lyk seuntjies en dogtertjies sinne dieselfde opdie stadium want die seuntjie se goedjies moet nog in hulle plek insak - as ek dit nie mis het nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66171 by Cornel
OOOOOOOO ek raak sommer opgewonde!!!!!!!! Ek weet hoe voel so pakkery!!!!!!!!
Gelukkig is dit nog net ek en DH so ek pak eers die dag voor ons vlieg......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66169 by Lia
Hehe morgs, toemaar my boetie se seuntjie doen ook die poep ding wanneer jy die doeke afhaal, nie so cool nie.

Ja, ek het myself ook boeglam geskrik. Het nou net weer sms van Pais gekry, sy se dit was net 'n infeksie wat bloed veroorsaak het en sy gaan gyne weer Dinsdag sien.

Ja, ek dink is nog bietjie vroeg om te raai vir dogtertjie of seuntjie, sal maar sien oor 'n paar weke.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66168 by Goggatjies
Cornellie
William en Petrus se goed is klaar gepak, ek sal myne vanaand klaar pak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66161 by sexy~hexy
Hehehe ten minste het ek daardie tyd gese twee seuntjies, nou wel nie twee nie maar dalk is ek nog reg met 'n seuntjie :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66158 by Cornel
Dankie Anje dat jy laat weet het,is so bly baba is okay!

Ankia ek hoop jy is al sterk besig met pak!?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account