file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66156 by Morgan
Anje het gistraand so groot geskrik toe ek daai sms kry... dankie tog baba is fine!!!

Nou wonder ek net of die bambino rerig n stertjie tussen die bene het!?!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66155 by Morgan
hello

Hexy lol oor laat wees vanoggend dis gelukkig al donderdag en nie maandag nie

G sjoe maar jou mannetjie groi mooi, jy mooet weer bietjie fotos kom post.... jy ook nelria!!

Blessed so bly dit gan beter met jou... hoop rerig Armand bly sit nog n paar weke!!!

Anje yip eks al van saterdag af by die huis, dis so lekker om nie na almal se raad te luister nie, kan mens nogal mal maak.

Julle ek dog dis net seuntjies wat piepie as mens hulle doek af haal. As ek carli se doek afhaal kry ek n piepie en n peop!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66154 by sexy~hexy
Baie dankie dat jy laat weet het Anje, dit was ook goed sy is toe dokter toe, nou weet sy als is okay met baba :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66153 by Goggatjies
Dankie dat jy laat weet het Anje
So hulle dink dit is 'n seuntjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66151 by Lia
Wow, Ankies, dit klink goed. FXFXFXFXFXFXFXFXFXFX

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66149 by Lia
Girls, weet nie of Paisley vanoggend gaan kan in log nie. Ek het gisteraand 'n sms van haar gekry:

"Kom nou net van dr af, het laaste par dae erge laerugpyn, en het vandag biki bloeding gehad. Dank die Here, alles is 100 met baba. Het behoorlik vir ons 'n dansvertonng gehou. Lyk of daar dalk 'n stertjie tussen die bene is. Ons is so dankbaar en verlig. "

Hou haar maar in jul gebede asb.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66141 by Goggatjies
Hexy - ek hoop regtig die temps bly hoog, verlede keer op die selfde dag het my temps gedrop tot 33.6
So ek is nog hoopvol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account