file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66199 by Goggatjies
klippie - ek hoop jou man voel stukke beter, my pa het noudie dag borsluiskoors gehad, en hy het regtig goor gevoel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #66194 by klippie
Morgs, ek weet nie in watter bosse nie - ons was wel in KZN rukkie terug en het gehike, dis al wat ons aan kan dink....dr sal vir hom meds gee wat nie sy manne beinvloed vir die IUI nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66191 by Morgan
Klippie.... bosluiskoors???? waar was jou man dan???

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66189 by Cornel
Dassie dis erg jong! Ek het sommer gestraand op die bed gesit en gehuil,want ek is so lus vir 'n Russion en hier gaan ek dit nie kry nie :laugh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66188 by klippie
Ankia, ek wens ek was jy! Julle moet die vakansie so geniet! pS my volgende shot is more!

Krisis - dr vermoed dh het bosluitkoors, kry bloods se uitslae teen lunch.

Hoop alles ok met Pais!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66184 by Dassie
Hi almal.

Ja ek het ook gestres toe ek daai sms van Paisley kry. So bly baba is okay. Dink aan jou Paisley!

Blessed - Bid vir jou en baba. Bly dinge lyk darem nou beter!

Julle 2 nuwe preggy fairies het lekker eetlusse ne. Lol, ek wens ek kan alles eet, dit raak nou regtig erg met my food aversions. Ek kan nie eers meer behoorlik iets eet nie. Ek is nogsteeds mal oor Nandos, maar mens kan mos nie Nandos elke dag eet nie! En as ek myself dwing om iets te eet, soos gisteraand wat ek hoender patty afgewurg het, dan raak my maag heavy upset. Dis asof my hele digestive system uber sensitief geword het. Maar nou ja, ek kla nie hoor, net so bly ek is swanger en ek bid elke dag vir babatjie se gesondheid.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66177 by Cornel
Hehehe! Ankia ek kan net dink......volgende jaar is dit my beurt!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account