file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #66140 by Lia
O skies Nel, toe los ek jou uit. Ag cute man, geluk met jou "big girl" nou. Ek is bly klein Xen is darem al beter, hoop nou net hy word heeltemal gesond. Het jy nie gese jy skryf eksamen in julie of so iets nie?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66138 by Nelria
hexy - ek was nog nooit juis broeis oor ander mense se kiddies nie - selfs toe ek preggy was en iemand het baba wou ek nie hanteer nie - dis maaar net my eie kids waarmee ek gemaklik voel anders voel mens jy het 10 hande :)lol

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66136 by Goggatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66135 by sexy~hexy
Sjoe Ankia, jy is vandag op die hond se stert met CD27....fxfxfx dat temps hoog bly!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66134 by Cornel
Dis maar omdat jy weet een van die dae het jy jou eie klein bondeltjie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66132 by Goggatjies
Goeie more

Blessed ek is bly julle is uit die hospitaal - jy moet nou mooi na jou kyk
G - ek is bly De Nys tel so mooi gewig op
Morgan - jy is 'n ongelooflike mamma
Nel - dit klink of jy ook lekker besig is, ek hoop Xen voel gou beter

Cornel & Hexy, ek hoop ons nuwe pregnant fairies voel goed vandag

Gaan goed vandag met my - het bietjie steek pyne, maar temp is nog hoog so ek hoop dit beteken goeie dinge

Strik en drieks, julle kan lekker chat as ons nie hier is nie

Hallo klipster, wanneer moet jy weer 'n inspuiting kry

Ek hoop nie ek het iemand gemis nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #66131 by sexy~hexy
:D:D @ onttrekkingsimptome van Klippie

Ons het ook gisteraand my ma gaan groet toe kom gee boetie se meisie Johndre vir my. Snaaks hoe ek geensins broeis is oor hom nie :S Weet nie hoe om dit te beskryf nie LOL Dis nie daai van "ooooooh ek wil ook nou weer 'n baba he"-gevoel nie. Maar as ek Kendra se baba sien dan ooooh en aaaaah ek :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account