file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #33041 by Paisley
sjoe G!!! Mens ken nie altyd ander se hartseer en pyn nie. Maar ja - soos jy sê die Here werk op maniere wat ons nooit sou kon raai nie!!

Sterkte met jou niggie G!!! Dink aan haar, en hoop die ander enetjie gaan nie in distress nie. Dit is sulke dinge wat my verlig sal laat as dit net enetjie is. But the heart wants what it wants!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33037 by G Baby
Morgan my 1ste een was fertomid babatjie en my 2de sommer dadelik swanger geraak vanself,so 4 maande na borsoeding. Nie te s? nie!!! maar die derde een was weer fertomid babatjie! Dankie tog vir daai pilletjies! Dalk raak jy ook sommer vanself swanger!

Charlaine mens kan ook maar net bid so iets kom nie op mens se pad nie. My pa was 36 jaar toe ons landmyn getrap het,en hy het twee kinders verloor,my boetie was 3 en my sussie 9 jaar oud. Net ek wat oorgebly het. DIe Here werk op snaakse maniere,nadat my ma oorlede is het met jong vrou getrou en toe weer 2 kinders kon kry. My "nuwe boetie" is op dieselfde dag 5 APril as my "oorlede boetie gebore". 2 jaar later is my nuwe sussie ook gebore. EK is nou wel 11 en 13 jaar ouer as hulle,maar ek en hy geseen met nuwe gesin.

Mens sal sulke goed waar kinders moet doodgaan nooit verstaan nie,mens moet maar net probeer kyk wat die Here weer alles terug gee daarna.

Morgan my niggie (2 ling) het laas week slegte nuus gekry op 31 weke. DIe enetjie groei nie mooi nie en is al klaar 500g ligter as ander een. Fout met plasenta. As die een nie gewig opgetel teen volg week nie,gaan hulle via keiser uitgehaal word op 33 weke. SHame sy baie gespanne en emosioneel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33035 by Paisley
tienka - oorstoot drie in beseringstyd!!!!!!!! Ek sal so enetjie darem maar baie geniet - maar ek dink jy skrik jou alie af!!!!!!!!!!!!!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33032 by Strik*kie
Tienka lekker vir alleentyd. Ons kry alweer mense vir die final saterdag. Wens al ons het nooit bigscreen in ons kroeg ingesit nie LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33023 by Tienka
Paisley, moenie te gerus wees nie jong, kyk nou net na my :laugh:

Morgs, die spuit vat so 'n jaar om helemal uit jou sisteem te werk, so dit vat biekie langer om swanger te raak. Dit hang ook af van persoon tot persoon, ek het 2 spuite gemis en kabam hier is boeta :laugh:

Is reg Charlaine, sal jou volgende keer sms dan drink ons koffie!!

My ml gaan Saterdag rugby kyk ek sien uit na die 'alleen' tyd

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33022 by Strik*kie
Morgan ja ek het ook al gehoor van die goedjies wat hulle insit werk nie lekker nie. Weet skoolvriendin van my het een ingehad na baba en haar man het gese die ding maak hom seer en toe maak dr dit bietjie korter of so iets en toe raak sy wraggies swanger. Ek is net die seker wat het sy ingehad nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33021 by Paisley
ag nee dassie - nou laat jy ons so lank wag!!!!!!! Dit is nie fair nie. Ek soek 'n maatjie!!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account