Hi hi almal!!!! Wat n super-crappy naweek!!!!!
Kom ek begin by die begin...Hubby kom haal het my Vrydag by die werk en seuntjie besluit net daar om bo-op my op te bring, hubby kla hy voel nie lekke nie.Ons vat seuna dokter toe - weer ore en tande se hy - en gee hom naarmeds,maagmeds en anitibiotika.Right - duer die nag moes ek drie keer vir seuna opstaan en doeke ruil en sodra hy rustig is is manlief op met maag probs en opbring.So het dit heel nag aangehou.
Saterdag kom se skoonma vir ons Lucky ons nuwe baby hond is dood - later die dag na die veearts autopsy gedoen het vind ons uit haar magie het binne haar omgedraai.
Nou die maagwerkings en opbringery met DH hou heeldag aan en seuntjie se maag stop ook nie even met die meds.
Kry Saterdag twee nuwe baba hondjies wat nou met tietie-bottels grootgemaak moet word,met my gesin siek se skoonmense hulle sal na hulle kyk,maar nu vanoggend wil my skoonpa met alle geweld die tweetjies spca toe vat - ek is sooooooooo die moer in daaroor en hoop nie hulle doen dit nie!
En Sondag het ek die moeder van alle hoofpyne om mee te deel en manlief en kiddie se mae is nog steeds ja NOG STEEDS omgekrap en die meds lyk of dit miskien sal begin help,maar nee gistermiddag verloor seuntjie weer al sy kos en ons jaag hom toe weer sy meds in.
En vanoggend is dit sommer water - so nou is ek eers gestress oor kiddie.DH is nog nie gesond nie, en ons het needless to say Woensdag laas by enige BDing uitgekom!!!!!
So ek weet nie of daar iets die maand gan gebeur nie
En dis my weekend in a nutshell..
Hoe gan dit hier????