file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32682 by Dassie
Ek weet nou ook nie mooi van die ticker nie. Verlede maand was my siklus 29 dae, die vorige maand 31 dae.

My ticker wys nog CD31, weird, want Vrydag was ek op CD29???

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32679 by Cornel
Goeie more aan al die dames. :)

Hoop dit gaan sommer voor die wind,hoop julle het 'n lekker naweek gehad?

Myne was bad :( .AF het saterdag in volle glorie kom kuier,so daar is geen BFP vir my nie :(

:P Wens almal 'n lekker rustige en gemaklike week toe :P

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32677 by Dassie
More almal.

Sjoe ek het 'n woesste naweek agter die rug. Hehe, klein seuntjies is hectic. Maar die naweek baie geniet, ek het nou net 'n naweek nodig om te herstel van die naweek. Gisteraand gevoel of ek dood neer gaan slaan van moegheid.

Okay ek dink my ticker sê ek is op CD1, maar AF het nog nie opgedaag nie. So ek vra vir almal mooi om babydust na my kant te blaas. Ook nie HPT gedoen nie, want ek het nie tyd gehad om een te koop nie. Ek sal maar wag tot Woensdag om te toets.

Enige nuus Cornel, Charlaine en Nessie?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32650 by Blessed to be Mommy
Hallo julle oulike dames!!!

Hoop julle almal het n lekker naweek gehad!! GO BULLS :)

Ek het Sat verjaar, en DH het my baie bederf! Dit was my laaste verjaarsdag waar ek nie n mamma is nie :)

Jammer dat ek so MIA was.. Dit gaan bietjie dol!! Aangesien ek net n paar weke oor het van werk, moet ek nou spark om alles reg te kry..

Was Do by die dr, want Armand het baie min beweeg van Maandag af.. Alles is perfek, PRYS DIE HERE! Hy het maar net in n breech posisie in gedraai en sy skoppies is nou op my blaas.. Hy weeg al 1.4kg!! HUGE!!! hy is 2wke swaarder as wat hy moet wees!! So, 4kg baba hier kom ek en keiser hier kom ek!!! Solank hy net gesond is, maak dit nie saak nie!!

Het ek n BFP of ietsie gemis?????

Hoop julle het n lekker daggie!! Hoop om bietjie meer te chat hierdie week!

BLESSINGS VIR JULLE!!

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32645 by sexy~hexy
More Marie, dankie vir die oulike prentjie :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32642 by sexy~hexy
CD3

More almal

Hoop julle almal het 'n leka naweek gehad :) Nie veel nuus nie, is op CD3, AF het Saterdag in volle glorie opgedaag. Skoonma het gister gekom en Jayden geniet haar gate uit, het tot gisteraand by haar geslaap in die spaarkamer.

Enige nuus ivm AF, pregnant???? Wag in spanning!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32641 by marie r

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account