file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32712 by Kriek
Jammer Cornel, nog nooit dit gebruik nie, dink Paisley kan jou beter help, weet jy moet jou piepie vir n paar ure knyp voor jy toets

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32710 by Cornel
Girls,kan julle dalk vir my help? Ek het hier ovulasie toetsies,maar die wat ek al wel gedoen het bly net 1 strepie wys....kan julle dalk vir my se hoe en wanneer ek moet toets.

Dink dalk toets ek net op die verkeerde tyd..... :(

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32709 by Paisley
marie - glo jou liggaam. die OPK's is nie altyd so betroubaar nie.

TOETS dassie TOETS!!!!!!!!!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32708 by Dassie
O gaats, hehe, ek is nou eers op CD31. Sien wat moegheid aan mens doen. So ek bid en hoop AF bly weg vir die volgende 2 dae, sal nogsteeds seker Woensdag toets.

My boobs voel regtig baie ongemaklik. Dis seer as ek slaap in die aande. En lyk geswel. Maar nou ja, hulle was al seer na ovulasie.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32705 by Cornel
Dankie Kriek,voel maar bietjie moedeloos,maar ek het regtig nie meer raad vir myself nie.... Sal maar Julie gaan hoor wat se die gynie.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32704 by marie r
Dassie ek dink jy moet gaan koop. Wanneer beplan jy om te toets?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32699 by Dassie
Nee Paisley, het nie HPT's nie. Moet gaan koop.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account