file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32698 by Paisley
hey kriek!! marie!! Hoop dit gaan goed met julle!

O ja -thanx vir almal wat my gewaarsku het teen potch se water! Julle is special!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32697 by marie r
O ja. Ek het ook gesien van die Carte Blance storie. Sal maar vanaand kyk wat sê hulle. Want ek stap sterk aan na 31.....

Cornel, jammer oor AF wat opgedaag het. Ek stuur ook sommer baby dust vir jou vir die maand.......

AFM: Ek en DH gaan nog goed aan met ons maraton. Al wat my pla is dat ek nog nie 'n +OPK gekry het nie, maar ek het 'n afskeiding. Wonder wat gaan aan.... (Sorry for the TMI)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32695 by Paisley
dassie - het jy al getoets?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32692 by marie r
Dassie hier is iets vir jou:
Hooo dit help & dat AF sommer wegbly vir 9 maande.

Môre aan al die ander dames. Hoop julle naweek was rustig en lekker gewees. Myne was, was net heeltyd rustig by die huis gewees met die 2 manne in my lewe.

Hoe gaan dit met al die pregnant fairies? Nel, Morgan & G Baby die tyd raak min vir julle...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32687 by Kriek
More almal. Hoop almal het n lekker naweek gehad ?
Nie veel nuus aan my kant nie.
Cornel, jammer oor AF.
Dassie, hou styf duime vas
Die van julle wat kan, moet vanaand 7uur Carte Blanche medical kyk, sien hulle het iets gewys van n FS met wie hulle gaan praat. Het net vinnig iets gehoor van vrouens se eiertjies wat net 2 uit 5 goeies is (op ouderdom 30) en dan hoe dit verminder soos jy ouer word.
Julle moet almal n heerlike dag he, ek praat later weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32686 by Dassie
Jammer Cornel. Hugs.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #32684 by Paisley
more girls!

bly om te sien alles is 100% blessed. Dink aan jou!

Hey to you all.

Anje - sterkte met die swottings! Ek weet alles sal alrait wees. Moenie stress nie dolla!

Vir die res van julle wat beddens breek en bd vir 'n vale! Njoy dit!!!!!

AFM: ek voel great! Bambino(s) hanteer my nog baie goed! En ek geniet dit om 8hr in die aand te kan gaan slapies!!! Lekker.

Charlaine & Dassie? Julle af nog mia?

laf joe all!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account