more ladies
was bietjie MIA oor ek dinge moes reg ruk sal ook maar skaars wees wil bietjie unisa die week
anyway het gister baie KAK dag gehad ek het op stadium heeltemal dit geloose en uitgebars in trane sommer vir dh voor sy werk weg geruk en gese ek kan nie meer en hy moet lea vat vir res van die dag (wat hy gelukkig gedoen het)
ek dink dis nou die final stretch se hormone wat inskop en nou is dit nog testosteroon ook wat nuut is van met lea - so ja ek huil vir alles strip my moer instantly en voel net baie broos oor ek nog siek is ook
so nou ja gelukkig lea by skool nou so ek kan weer asemhaal en myself regruk
cornel - soooooooooooo sorry girl ai jai jai!!!!!!!
re krugersdorp chat - my skoonouers bly ook daar LOL so ons try 1 keer in 6weke gaan next trip sal seker wees om boetie te wys maar die een daar na moet ons maybe reel dan kry ek julle vir vinnige koffie en koek in shops? om boetie te sien (sal lea by ouma los) weet nie waar hulle bly nie LOL
paisley klink lekker om 8uur te slaap ek slaap 10pm en met newborn 9pm
Dassie - ek is aan die knyp vir jou girl
cornel - ek nog nie opks gebruik nie sorry
die res van julle more more - baby dust en alles wat mooi is