file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #31660 by Goggatjies
Sorry
Ek wou nog se
Goeie More aan al julle wonderlike dames

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31658 by Goggatjies
Morgan - sal jy ook vir my daai lekker koek se resep email

Ek was so naar deur my hele swangerskap, en het nog opgegooi 'n week voor ek vir William gehad het
En ek was net so siek terwyl ek in kraam was

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31647 by Tienka
Jissie Kriek, jy was gelukkig!! Ek was vir die eerst 12 weke permanent naar - jiggie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31631 by Kriek
Hallo Tienka, baie dankie vir die donasie aanbod. he he.
Paisley, hou jou kop positief girl en jy spring dalk daai aaklige preggy simptome vry. Ek het 2 keer in my hele swangerskap naar geword, en dit was van die reuk van toast, en dit is dit !!! So daar is n ding soos n naar vrye swangerskap. As die cravings kom, enjoy hulle
Sterkte met almal wat siek kindertjies het, en ja dit is maar swaar as jy n werkende ma is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31624 by Morgan
haha al hoe myne al geflop het was as ek n ander oond gebruik dan val hy palt in die middle as ek dit te gou wil uithaal.... maar dan proe hy darm nog lekker

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31615 by Tienka
Ek gaan hom probeer en jou laat weet of ek hom geflop het. Gee my enige flop-proof resep en ek flop hom vir jou :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31608 by Morgan
dis rerig so lekker moist choc koek.. dis al choc koek wat ek kan maak lol so hys redelik maklik en hy kan nie flop nie maak hom al vandat ek 10 is

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account