file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #31679 by Kriek
mmmmm Dassie, dalk is daar n wurmpie so groot soos n peanut in jou maag wat daai kos so wil he ;) Sien jy kan toets oor 3 dae !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31678 by Goggatjies
Dankie Morgan - het dit gekry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31674 by Tienka
Kriek, jy het die perfekte swangerskap beleef, I wish. Ek kan ook regtig nie kla nie, as ek eers verby die eerste 12 weke is dan is dit plain sailing vir my ook. Ek geniet regtig my swangerskappe, hierdie ene meer want dis my laaste ene :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31670 by Kriek
Hallo Ankia.
Dit is maar stil ...... my koffie is nou al lankal klaar en hier sit ek nog steeds

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31668 by Dassie
Julle, ek dink daar is 'n wurm so groot soos 'n luislang in my maag.. :ohmy: :P

Ek bly die heeltyd honger die afgelope 2 dae. Dis verskriklik, voel of ek dood van die honger kan gaan net 'n uur na ek iets geëet het. Ek dink die wurmpie sluk alles in wat in my maag beland. :dry: :laugh: :laugh:

Nee ernstig, weet nie wat op aarde aangaan. Miskien is dit omdat ek nie die maand op Fertomid is nie. Die vorige maande het dit bietjie my eetlus weggeneem.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31665 by Morgan
ankia ek mail hom nou

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31663 by Kriek
Tienka, ek kan nie eers vir jou se hoekom ek n HPT gedoen het nie, want ek dink dit was nog voor AF moes kom wat ek getoets het, ek het net ingestap by Clicks n toets gekoop en gaan doen, en ja dit was positief. Vir die eerste week of twee het ek ook so tamatie en toast geeet, en net een dag toe tref die naarheid my toe ek daai toast reuk kry. DH het toe een aand (na ek gese het moenie) vir hom toast gemaak, en ja toe moes ek hardloop. Ek het regtig n lekker swangerskap gehad. Behalwe vir al die Enterprise smoked vieannas wat ek verober het :) So ja ek moet se ek was gelukkig, dalk is dit in die gene, my ma is deur 3 swangerskappe sonder enige morning sickness

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account