file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #31607 by Tienka
Halloooooo Kriek, is reg ek sal 'n maandelikse donasie stuur :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31603 by sexy~hexy
Dankie Morgan, klink soos 'n resep wat my tannie ook altyd gebruik :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31602 by Tienka
Fanks Morgs, ek het nou net die lekkerste, grootste chocolate cupcake verorber - yummy!!

Marie, daardie is 'n pragtige stukkie.

LOL Hlise :laugh:

SExy, hoop jou kleinding is sommer gou gesond!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31600 by Kriek
Goeie more almal,
Kom se net gou hallo terwyl ek n koffie breek vat, ek moet regtig my werk klaar maak vandag, anders gaan ek dalk een van die dae moet bakhand kom staan by julle almal vir donasies. he he. Gaan gou kyk of ek kan opvang en of ek iets gemis het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31596 by Morgan
Ok julle het die resep gestuur

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31574 by Hlise
So funny! Deel dit graag met julle. Dit was vanoggend in die Beeld..:

Mans lief meer as vrouens.As mens die Engelse kan glo, is dit die reine waarheid: mans lieg meer as vroue.

Ma’s is die grootste slagoffers van die gelieg deur alle geslagte.

Die gewildste leuen deur mans? “Ek het nie soveel gedrink nie.”

Vroue se besigste leuen is: “Daar’s niks verkeerd nie, ek is orraait.”

Volgens ’n meningsopname waaraan 3 000 Britte van 18 jaar en ouer deelgeneem het en wat deur die Britse Wetenskapmuseum in Londen aangevra en deur OnePoll gedoen is, erken 25% van die mans en 20% van die vroue hulle het al vir hul ma gejok, terwyl net 10% van mans en vroue erken het dat hulle vir hul wederhelf gejok het.

Die bevinding was dat die gemiddelde Britse man drie leuens per dag vertel (of dan so 1 095 keer per jaar).

Vroue jok daarenteen net twee keer per dag (of 730 keer per jaar).

Luidens ’n verklaring deur die Britse Wetenskapmuseum maak dié bevindinge deel uit van hul uitstalling Who am I?, wat eersdaags begin.

Dit plaas die soeklig op leuens en die uitwerking daarvan op mense, hul verhoudings en die samelewing.

Mans se top-10 leuens

1. Ek het nie soveel gedrink nie.
2. Niks is verkeerd nie, ek’s orraait.
3. Ek het nie sein gehad nie.
4. Nee, dit was nie so duur nie.
5. Ek is op pad.
6. Ek sit in die verkeer vas.
7. Nee, jou agterstewe lyk nie groot daarin nie.
8. Jammer, ek het jou oproep gemis.
9. Jy het gewig verloor.
10 . Dis presies wat ek nog altyd wou gehad het.

Vroue se top-10 leuens

1. Niks is verkeerd nie, ek’s orraait.
2. Ek weet nie waar dit is nie, ek het aan niks geraak nie.
3. Dit was nie so duur nie.
4. Ek het nie soveel gedrink nie.
5. Ek het hoofpyn.
6. Dit was op uitverkoping.
7. Ek is op pad.
8. Ag, ek het dit al jare.
9. Nee, ek het dit nie weggegooi nie.
10. Dis presies wat ek nog altyd wou gehad het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31564 by Dassie
O okay Morgan. Stuur vir my ook daai resep asb.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account