file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #31697 by Kriek
Dit gaan nie eintlik oor dat ek nie lus het nie Tienka, as ek eers aan die gang is dan is ek ok, maar dan moet ek wegbly hier tot ek klaar is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31691 by Tienka
HIe-hie, ek self is nie lus vir werk nie, so ek sal nooiiiitt vir jou aanspreek oor jy nie lus het nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31688 by Kriek
Tienka, hy is nou 3 jaar en 5 maande

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31684 by Kriek
Tienka, mens sou nou dink jy is die verantwoordelike een tussen ons klomp hier en sal eerder vir my se "ok Kriek lekker werk, sien jou dan later" maar nee ;) :laugh: :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31683 by Tienka
Kriek, wou al lankal vra, hoe oud is jou seuntjie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31681 by Tienka
Hello Ankia, die bed al reggemaak? :laugh:

Halloooo Dassie, dit kan wees oor jy nie die pilletjies drink nie, of dit kan die weer wees ook. Ag induldge maar so 'n biekie!!

Kriekie, stick around, ons mis jou te veel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31680 by Paisley
ek is weer terug... iemand al iets van Lalie gehoor?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account