file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #31714 by Cornel
Hi Nelria,ja hier is 'n restaurant wat 3 keer per dag buffet etes gee....nie regtig 'n verskeidenheid van kos nie,jy moet maar eet wat daar is,en soms kan die kos aaklig wees!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31713 by Goggatjies
Yip die bed is reg gemaak, net betyds vir vanaand se sessie

Hallo nel en pais

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31709 by Tienka
Ek werk so tussen in, het nog net 19 werksdae oor, ek tel dit al af :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31708 by Paisley
awesome nelria!!! Ek gan dan in jou voetspore volg, en vir die ou doemprofete wat so vir my frons omdat ek geen simptome het nie - TONG UITSTEEK!!!!!!!!!!!!!

Hehe - ek moet die naweek groter bras gaan koop though. My borsmaat is al klaar 4cm groter!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! DH is mal daaroor. Maar ek dink dit is die progestoroon wat dit dalk so vinnig laat groei!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31707 by Nelria
cornel jy se julle GAAN eet eers later - word daar dan vir julle kos gemaak?

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31704 by Nelria
galo galo

Ek het gaan shop saam my ma vir skoonmaakgoed - ons gaan na fabriek toe en koop in grootmaat dan werk dit baie cheaper uit :)

morgan - yey oor magie wat gesak het :)

mummy - jou pens is minute en beautifull en jou monster is te cute!!!!!

paisley - ek het GEEN simptome met al 3 my preggies gehad nie en ek bedoel geen tensy honger en moeg getel word - niks naar, niks cravings, niks walgings my man se ek het nie eers moodswings nie, ek het aanhou kuier party keer to 3 die oggend (nwk voor kraam) het geen proesintuie gekry nie, my boobs het nie eers groter geword tot dag van melk inkom nie, niks swell, niks vlekke in gesig, geen rekmerke, geen donkerstreep

wat ek wel kry maar teen einde is sooibrand so hier en daar, nagmerries en min slaap :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31701 by Cornel
Ook vandag lus vir niks nie....dan krap ek hier dan krap ek daar!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account