file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #31732 by Cornel
Nelria,my huisie het nie eers 'n kombuis in nie,die bed,tv,klein yskassie ens staan alles in 1 vertrek.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31725 by Cornel
Paisley,hier is nie sulke dokters nie.... Ek voel okay vanoggend,net bietjie moeg (voel ek het 'n laat nag gehad) en bietjie naar,maar na ek die gemmer tee gedrink het voel ek ok,het nou 'n lekker steek pyn in my regtersy.
Ek gaan Julie maand weer na my gynie toe in SA dan sal ons maar by hom hoor wat ons kan doen.

Al2 my vorige mc was so om-en-by op 6 weke.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31722 by Nelria
cornel het julle niks winkels dat jy self kan kook nie?

Paisley - my suster het ook 2 boys gehad en sy het ook zero symptoms gehad en my ma se uit die 9 wat sy gedra het het net ek haar ms gegee LOL en die ander het sy eers op 6mnde gewys en deur almal gevlieg :)

ok girls gaan gou koffiedrink by boetie :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31719 by Paisley
Vinnig werk kriek - ons sien jou nou weer!!!!!1

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31718 by Paisley
HAAAAAAAAAAAAHAAAAAAAAAAAAAAA ankia!!! Ek weet darem nie. As jy nie die maand preggers is nie, wragtag - dan is die einde van die wêreld in sig!!!

Cornel - hoe voel jy? Het jy 'n gynea of verloskundige daar waar jy is? Dalk moet jy hoor of hulle nie vir jou progestoroon kan voorskryf as jy nou swanger is nie? Op hoeveel weke was jou vorige miskrame?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31716 by Kriek
Ok julle, ek gaan nou gaan, hoe vinniger ek my werk klaar kry, hoe vinniger kan ek weer kom chat. So cheers vir eers !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31715 by Kriek
Hou van jou attitude Paisley, en jy gaan sien, dit is presies hoe jou swangerskap gaan wees, n breeze

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account