file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #28189 by Morgan
Paisley dalk is jy van die wat nie morning sickness kry nie... maar ek dink dit kom nog. Myne was glad nie erg nie, ek was meer moeg as iets anders.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28184 by Nelria
more more ladies

Ok so ek voel nog KAK maar dis om dit nou in hoes omgesit het en oor maagspiere gerek is kry pens ser as ek hoes :(

lea het ook vanoggend 4.19am wakker geword en is nog steeds wakker maar sy het darem deurgeslaap so dis ok :)

cornel - welkom welkom en baie sterkte en hou moed - ek is tans 36weke preggy met nr 2 (xen) en my girl is 18mnd(lea) ek is 30 en het lea gehad op 28 - voor lea het ek ektopiese swangerskap gehad baba in buis vasgegroei en op 9wke het hulle ge - D&C en ek het my 1 falopian tube heeltemal verloor(was gekraak van te groot baba) maar met god se genade is ek 2 weke na op preggy met lea en nog nie weer drama gehad nie - nr 2 het ook na 4mnde gebeur :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28179 by Paisley
Dankie Marie - sjoe ja. Ek voel behoorlik bederf met hierdie swangerskap. Ek voel aan die een kant nog skepties optimisties - want dit is nog BAIe vroeg. But so far so good!!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28177 by Morgan
wil vandag die fotos en oe toetse doen dan more die lisensie kantore aanpak... sien rerig nie uit nie maar dit moet gedoen word!

Anje dis waar mens slaap nooit lekker sonder mens se man nie dan voel mens die heel dag nie lekker nie!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28169 by Lia
More dames,

Sjoe julle daggies word nou kort !!

Pais, swottings gaan goed aan, skryf volgende een volgende vrydag, so ek is nie te bekommerd nie.

M, ek het nie gevra nie, ek het by QPhoto ingestap, gese ek wil bestuurslisensie foto laat neem en sy het geneem - Dit was wit en swart, so weet nie of dit 'n vereiste is nie. Vra dalk maar voor jy neem.

Dis wonderlik wat 'n warm bad, 'n glas wyn en my man se geselskap kan doen. Voel sommer weer lekker vandag.

Julle moet 'n great dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28168 by marie r
Paisley, dit gaan goed. Ons is op BD maraton hierdie maand. So hou maar duim vas dat wat moet gebeur moet gebeur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28167 by Kriek
Paisley, dit is wonderlik dat jy so goed voel, jy gaan n fantastiese swangerskap he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account