file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #28208 by Tienka
Hallo Nel en Marie :laugh:

Ai toggie Nel, moet jy nie maar 'n draai by die dr gaan maak nie, net vir ingeval?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28203 by Paisley
yup, more oor 2 weke - ek kan ook nie meer wag nie. Ja nee - vir nou aanvaar ek maar ek is one of the lucky few without any symptoms!!! Jippe. En ek geniet dit (even if it is while it lasts)

Hi nelria!!! Shame jong. Hoop jy voel gou beter. Dit is aaklig om so te voel. veral wyl jy swanger is... *Koppie Hot Choclate* net vir jou dolla!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28200 by Morgan
Hello Nelria yip die gyser is gefix sal nou maar sien hoe lank hou hy die keer!

Eks ook nog lekker verkoue, snot neus, seer oor, seer lyf. Gan vandag vir my daai panado medi sips kry.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28199 by Tienka
Goeie more almal!!

Cornel, sien jy het reggekom met die ticker, great!!

Anje, so bly jy voel beter noudat ml by die huis is, mens mis hulle maar

G, sjoe girl min dae oor vir jou, baie sterkte!!

Kriek, moenie sleg voel oor die raas en baklei nie, hy het dit al lankal vergeet. My seuntjie is 5 en die ore werk meeste van die tyd nie, so moenie alleen voel nie.

Sexy, more girl, hoe ganit vandag

Morgs, sterkte met die lisensie kantore, ek moet dit ook doen maar sal dit doen as ek met kraamverlof is

Paisley, dis wonderlik dat jy so goed voel. Ek kan nou nog nie eens 9uur in die aand maak nie, dan is ek poegaai

VB, jou nuus klink na baie goeie nuus. Dr sal jou sommer gou uitsorteer, ek hou styf duime vas!!

As ek iemand uitgelaat het, sorrie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28198 by Nelria
pais ek hoop joune is beeze soo beide myne was :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28194 by Nelria
kriek - ek empatie met jou en jou nag :( - ek baklei baie met lea en voel crap na die tyd maar dis hoe mens dan voel so dont beat yourself up girl

vb - klink my ons beweeg nou vorentoe :)

anje - bly jou manlief is terug :)

Morgs - jy toe warm bad gekry?

ansa - whoop whoop oor vroe dokters afspraak :)

cornel van waar in SA is jy?

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28190 by marie r
Paisley, jy moenie skepties wees nie. Geniet die swangerskap. Kan nie wag dat jy vir jou 1ste scan gaan nie. Dit is mos oor 2 weke ne?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account