file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26786 by Strik*kie
Hey Morgs, jy ook siek?? Shame man dis nie lekker nie.

Nelria nee ek in mpumalanga, dis nogals koud hier dra al truie en baadjies. Ek haat winters.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26784 by Morgan
Iewers het ek gemis van charlaine se nuwe wiele??

Hello Strikkie is bly jys terug!

Tienka hello!! julle kan enige dag by my huis kom crash met die babas my net vroeg genoeg se dat ek bietjie kan skoon maak lol

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26776 by Nelria
ja anje dis te lank girl wat doen jy om te verkort?

anje - sterkete vir eksamen jonge dame!!

strikkie - jy mos ook in pta? want hier is dit gelukkig warm so kry darem nie nog kou bo-op my verkoue ook nie :)

tienka - wat praat jy van opdaag jy host die 1ste playdate LOL

g - jou pens laag? myne darem nie te erg nie maar ek sal jou se boetie speel tamboeryn op my senupunte man as ek my weer kry le hy 1 toe dan kry ek steekpyn in lies en kan nie loop nie grrrrrrr

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26775 by Morgan
G jou kinders is rerig so mooi, en jou magie raak nou groot... hy blink sommer so! nie meer lank nie ne!

Sjoe anje dis n lang siklus dalk moet jy hoor of jy nie ook provera of primoult N moet drink nie? Ek weet my dr het laas gese dit werk goed as mens probeer swanger word, want dit maak seker als kom uit wat moet.

Julle chat so baie ek vergeet wat ek wou se....

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26771 by Strik*kie
Klippertjie vergeet ek om vir jo haloo te se en vir Anje en vir Tienka en vir hexy. :blush: :blush:

VB hoop jy kry dr vandag, en dat dit goeie nuus is.

Anje sterkte met die eksamen, bly net kalm.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26770 by Morgan
hello julle

NNelria eks nog lekker snot neus, en voel so bietjie pap. So as jy iets kry wat werk asb laat weet my

Anje sterkte vir jou eksamen vandag!

Dassie sterkte vir jou ook, ons almaan jou en kom report asb gou terug!

VB dink nou eers daaran maandae en vrydae is die dr se operasie dae, hoop jy kry hom vandag in die hande.

Klippie en het nie rerig anders gevoel met fertomid nie, maar ek het wel ovulasie pyne gehad en n seer keel op dag 7 dink ek

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26769 by Ansa_S
Anje wat het die dokter gese hoekom het jy sulke lang siklusse of is dit jou eerste keer dat jou siklus so lank is?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account