file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26811 by Strik*kie
:laugh: Tienka vir die "skoon " koffiebeker :silly:

Morgan jy hoop seker al die wereldbeker is verby. Ek sou as ek so baie manloos is. :(

Ansa, soos dit al vir my geklink het is dr roodt nie te vol altans nie soos dr strikdas nie. Het al goeie goed gehoor van Suretha Laker ook ( maar... net gehoor)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26809 by Morgan
ansa jy gan net so lank by die ander gynies wag as by hom, as daar nie n wag lys is nie moet jy begin warry

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26803 by Tienka
Morgs, ek gee glad nie om vir 'n deurmekaar huis nie, ek sien dit nie eers raak nie. Solank my koffiebeker skoon is, is die kaap hollands LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26799 by Morgan
Eks weer manloos tot vrydag... hulle werk weer in rustenburg en hulle werk tot 10uur die aande, wil nie he hy moet dan nog terug ry nie!

O ja oor die belly shoot, ek gan ook nie meer nie. So G jy moet joune vir ons almal se part geniet!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26797 by Ansa_S
Watter ander ginekoloog kan jul aanbeveel in Pretoria, ek is bang Dr Roodt is dalk te oorvol en ek moet te lank vat vir 'n afspraak

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26796 by Tienka
Nel, is reg, my baby kom laaste so julle 2 moet maar vir my kom kuier :laugh:

Hallo Morgs, shame man hoop jy voel gou beter

Hallooooo Strikkie, sorrie doll

Ansa, dit kannie skade doen om afspraak by die gynie te maak nie, as jy dan al reeds swanger is dan is dit mos fine

Nelria, jy IS klein, sodra jy daai boep foto van ons 3 post sal die ander met my saamstem. Jy lyk stunning!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26791 by sexy~hexy
More almal wat nou "ontwaak" het LOL

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account